Sandown Akkommodasie by Sandton Red | LekkeSlaap
+22
+22

Sandton Red

Selfsorg
  • Vanaf R1 250 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patricia-weg 113, Downsview, Sandown, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sandton Red is 'n ruim grondvloerwoonstel in Sandton wat slaapplek aan 2 gaste bied.

Dié woonstel is in 'n veilige en stil kompleks geleë, en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel, en gaste kan in die sitkamer ontspan.

Die leefarea lei na 'n privaat stoep, en toegewese onderdakparkeerplek is beskikbaar. Die kompleks het ook 'n groot tuin en 'n swembad.

Sandton Green is net 120 m van Athol Square af, met 'n verskeidenheid restaurante, koffiewinkels, winkels en meer. Sandton City-winkelsentrum is slegs 1 km weg, en gaste het maklike toegang tot en vanaf die M1.

Slaapplek

’n Bespreking by Sandton Red sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Patricia-weg 113, Downsview, Sandown, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patricia-weg 113, Downsview, Sandown, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiNjVmYTc0LWI0MWQtNGNlZS1iNmQzLThmY2M5YmZjNjk5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (vir 2 persone) 113 Patricia Road Downsview 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.107613353743 28.066471195106
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za