Sandy Footprints
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 2 Sep 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Golden Mile-boulevard 177, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R575R431 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sandy Footprints bied gerieflike verblyf in 'n ateljeewoonstel met 'n privaat ingang. Dit is op 'n residensiële perseel geleë waar die eienaar ook woon. Die eenheid is in St. Helenabaai, net 'n paar tree van die Golden Mile-strand af.
Dié woonstel het 'n oopplan-area met 'n dubbelbed, slim-TV met Netflix en YouTube, 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof, ketel en broodrooster toegerus. Gaste kan die gasstoof en kerse tydens beurtkrag gebruik. Vir die wat moet werk is daar 'n klein lessenaar en gratis WiFi met ononderbroke kragtoevoer beskikbaar.
Gaste kan op die stoep ontspan waar daar 'n tafel en stoele is. Geniet die gedruis van die see, die mooi sterre en pragtige sonsondergange. Verder is daar 'n draagbare Weber-braai net buite die eenheid.
Slaapplek
’n Bespreking by Sandy Footprints sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jadyne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Jaar gelys 3
Ligging
- Golden Mile-boulevard 177, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Sandy Footprints het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Golden Mile St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Golden Mile-boulevard 177, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18