Sanlameer Akkommodasie by Sanlameer Villa 3106 Accommodation | LekkeSlaap
+15

Sanlameer Villa 3106 Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Sanlameer-landgoed, Suidkus, Marina Beach, 3010, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Villa 3106 is 'n volledige gemeubileerde selfsorghuis met 3 slaapkamers in Sanlameer en bied luukse akkommodasie.

Die villa bestaan uit 3 volledig gemeubileerde slaapkamers. Een slaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n aparte wasarea wat deel vorm van die badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolf en vele meer.

Die eenheid het groot, doeltreffende lugversorging omdat dit gedurende Desember baie warm kan raak aan die Suidkus. DStv is beskikbaar, maar bring asb. jou eie dekodeerder en slimkaart saam.

Daar is 'n ingeboude braaiplek op die stoep en nog 'n losstaande braaier. Die stoep is ook gemeubeleer met 'n tafel en stoele - 'n baie lekker kuierplek. Bedekte parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor. Oop parkeerplekke is ook beskikbaar naby die villa. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek. Gereelde skoonmaakdiens kan teen redelike tariewe gereël word.

Die eenheid is stapafstand van die strand af.

Die eenheid is onlangs opgeknap om dit ligter en mooier te laat lyk. Die opknappingswerk word deur die loop van die jaar gedoen.
Die villa se ligging is uitstekend - na aan al die geriewe van Sanlameer Landgoed, waar onder die hotel, swembaddens en vermaakgeriewe.

'n Tweeslaapkamer-eenheid is ook gedurende sekere tye in die jaar beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Sanlameer Villa 3106 Accommodation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Sanlameer-landgoed, Suidkus, Marina Beach, 3010, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Sanlameer-landgoed, Suidkus, Marina Beach, 3010, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 3
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANMcP7TdTheeHec7BsqdaWNzPVOzLN2MjAFBaK6cEH0vrq3fnt2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 7) Sanlameer Estate South Coast 3010 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 08:00 -30.943575232655 30.296441316605
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za