Sanlou
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Jun 2024 tot 30 Sep 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Downingstraat 8, Southport, 4240, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 900R2 610 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Sanlou is in die kusdorpie, Southport aan die Suidkus geleë. Hier kan gaste ongelooflike strande en winkelsentrums vind.
Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste (maksimum 6 volwassenes, word toegelaat). Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. 2 kamers het dubbelbeddens, 1 van die kamers het 'n en-suite badkamer, en 1 kamer het 'n kinderbed vir 2 kinders. Die vierde kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n eie en-suite badkamer. Dié kamer lei na 'n beskutte stoep met 'n uitsig oor die see. Alle kamers het waaiers. Parkeerplek is beskikbaar in 2 toesluitmotorhuise.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, vrieskas, mikrogolf, ysmasjien, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die eetarea het sitplek vir 8 en daar is gemaklike banke en 'n TV sonder DStv en in die eerste sitarea.
Die leefarea lei na 'n lieflike dek met sitplek, 'n tafel en braaigeriewe. Daar is gasbraaigeriewe of gaste kan 'n oop vuur maak. Die dek het 'n uitsig oor die tuin. Die huis het 'n watertenk en 'n geiser wat met gas werk, vir ingeval daar 'n kragonderbreking en moontlike watertekort is. Daar is 'n Jacuzzi met 'n uitsig oor die see.
Die verblyf het ook 'n omsetter in die geval van kragonderbrekings. Netflix en Prime Video is gratis.
Akiwiteite in die area sluit swem, visvang, snorkel, skuba-duik, boot-ski, bootvaar, jet-ski, wildritte, perdry, 4x4-roetes en gholfspeel in.
Slaapplek
’n Bespreking by Sanlou sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Televisie
- Videospeler
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Jaar gelys 4
Ligging
- Downingstraat 8, Southport, 4240, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sanlou het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sea Park Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Downingstraat 8, Southport, 4240, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom