LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SANParks Agulhas Rest Camp | LekkeSlaap
+65

SANParks Agulhas Rest Camp

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir SANParks Agulhas Rest Camp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Madelein M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein M
Gesin met klein kinders

Prentjiemooi.

Wat 'n voorreg om by so 'n mooi plek te kom bly. Dis 'n hele entjie uit Agulhas uit, so jy moet maar sorg dat jy alles het wat jy mag nodig kry, maar beslis die moeite werd. Dis was 'n gerieflike houthuisie, met 'n stort groot genoeg vir 'n rugbyspan - heerlik! Dis loopafstand na die prentjiemooi privaat stand.

Steph J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steph J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verjaarsdaggeskenk ooit! Vriendelike diens!

'n Muskietnet sou dalk great wees. Mens is soms bang vir spinnekoppe wat dalk van bo af val.

Ren S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ren S
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig.

Ongerepte kuslyn, privaat, skoon, pragtige fynbos en mooi strand.

Anne-marié V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marié V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing uitsig, baie rustig. Sal vir seker weer gaan.

Sien sterre.

Xagene D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xagene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Goeie diens en baie vriendelikke personeel.

Baie lekker, mooi eenhede waarin ons gebly het. Skoon en netjies.

Brian & Marion C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian & Marion C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accomodation and surrounds fabulous.

The wooden chalets are beautifully appointed and have been built to provide comfortable private accommodation. The walks within the rest camp provide wonderful views and great opportunities to discover the wide variety of fynbos.

Hendrik J - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful setting, beautiful.

Clean, very well-equipped. Quiet surroundings. We will definitely be back.

Scarlett C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scarlett C
Enkelreisiger

Wonderlike, sielsverkwikkende ervaring in die Overberg.

Dis 'n absolute juweel, in besonder vir natuurliefhebbers. Die verblyf is bo verwagting luuks en baie gerieflik. Die diens by die SANParks kantoor was ook baie goed.

SANParks Agulhas Rest Camp's terugvoer

Goeie Dag Scarlett,
Baie dankie vir u gewaardeerde terugvoer. Ons is bly dat u u verblyf by ons geniet het.

SANParks Agulhas Rest Camp
Kobus V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring!

Die hele naweek van aankoms tot vertrek was 'n wonderlike ervaring. Die verblyf is baie netjies met alles wat jy nodig het.

SANParks Agulhas Rest Camp's terugvoer

Baie dankie vir julle wonderlike resensies. Ons is bly julle het dit geniet. Sien volgende keer.

SANParks Agulhas Rest Camp
Vanaf R1 732
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 732
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 732
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampweg, Agulhas Nasionale Park, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7NngxyW7N0X0vpFw5F3Nmp19nRh1OvooYVRo1sQ6yoIDgzrSG4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 732  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 Kamp Road Agulhas National Park 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.811689 19.942265
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!