SANParks Berg-en-Dal Rest Camp
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Thandeka Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 1248
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Diane H - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely.
Nadia V - Feb 2024
Algehele gradering
Warm maar steeds besonders!
Armand D - Feb 2024
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Lidy A - Feb 2024
Algehele gradering
Really a top location and beautiful and spacious houses.
Ben P - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike swembad vir die kinders. Skoon linne en daaglikse skoonmaak is 'n bonus.
Gerrie P - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, netjies, baie wild gesien.
Bev R - Nov 2023
Algehele gradering
Fantastic accommodation in the KNP.
Colleen H - Nov 2023
Algehele gradering
Very peaceful.
Destitia P - Nov 2023
Algehele gradering
Enjoyed our stay in the park.
Andi A - Sep 2023
Algehele gradering
Excellent location and very clean and neat.
Jan O - Sep 2023
Algehele gradering
Nabye bos-ervaring met prag uitsig en skoon geriewe.
Lee-anne S - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflike natuur met aangename hiking trail. Rustigheid vanself.
Rita T - Jun 2023
Algehele gradering
We had a very enjoyable stay.
Sybrand V - Mei 2023
Algehele gradering
It was great with the exception of the first night because our microwave was out of order and they were unable to replace it till the next day.
Karlien L - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker.
Wyndham F - Feb 2023
Algehele gradering
Die laaste onderhoud wat hier gedoen is, is toe die chalet gebou is.
Aldo T - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker by die kampeerplek.
Audrey E - Sep 2022
Algehele gradering
Lovely area, lots of amenities and simple functional unit.
Addie B - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike kamp, lekker beskut agter die berg.
Silkhwari G - Sep 2022
Algehele gradering
Place was good and safe.
Marita H - Aug 2022
Algehele gradering
Mooi omgewing, pragtige natuur en skoon geriewe.
Bruni L - Aug 2022
Algehele gradering
Te kort.
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Naomi C - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasies.
Deidre V - Mei 2022
Algehele gradering
Regtig 'n wonderlike kamp en die mensies so vriendelik.
Marius M - Mrt 2022
Algehele gradering
Soos Satara is Berg en Dal se bungalows baie netjies en skoon.
Amelia V - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastic!
Charmaine M - Nov 2021
Algehele gradering
Die moeite werd.
Peter M - Nov 2021
Algehele gradering
Nice location, but lack of maintenance.
Andre K - Nov 2021
Algehele gradering
Baie skoon en gemaklike kamp.
Frederik B - Okt 2021
Algehele gradering
Very pleasant. Will always recommend to friends and family.
Sanet M - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was alles en meer wat ons wou ervaar.
Lana G - Okt 2021
Algehele gradering
Die stort het glad nie gewerk nie.
Jan T - Aug 2021
Algehele gradering
Die ablusieblokke is in vervalle toestand met dreine wat kort-kort verstop.
Michiel B - Aug 2021
Algehele gradering
Great. Enjoyed every moment. Service is good.
Maritza N - Jul 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Petro S - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker en netjies.
Riaan P - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderment.
Tim T - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustig buite seisoen.
Lees meerAnton B - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker 4 dae.
Anja L - Apr 2021
Algehele gradering
Oase in die natuur.
Tanya R - Feb 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
Ja B - Feb 2021
Algehele gradering
Verwaarloos, onaantreklik, gebrekkige geriewe.
Peet (vir Broer) D - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlike, rustige en genotvolle ondervinding.
Carien H - Feb 2020
Algehele gradering
Die ruskamp het ons verblyf in Die Wildtuin net gekomplimenteer. Ons het heerlik gebly.
Phillip P - Jan 2020
Algehele gradering
Warm. Baie lekker en baie gesien.
Elsa T - Jan 2020
Algehele gradering
It was relaxing and we really got away from everything!
Christa D - Des 2019
Algehele gradering
'n Kamp wat ek beslis sal aanbeveel.
SANParks Berg-en-Dal Rest Camp se terugvoer
Good Day Chista,
Thank you so much for your feedback. We are glad you enjoyed your stay .
Jan S - Des 2019
Algehele gradering
Goeie ligging.
Santa B - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Helmut Wilhelm H - Sep 2019
Algehele gradering
Holiday.
Hanlie F - Aug 2019
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet. Die kamp is pragtig en skoon.
Selma K - Aug 2019
Algehele gradering
Super gesellig.
Henri V - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Marianne V - Jun 2019
Algehele gradering
Daar was venster in elke kamer waarvan die glas uit was en dit het vreeslik koud geword.
Margaret M - Jun 2019
Algehele gradering
Best camp, would recommend to anyone.
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Andre G - Mei 2019
Algehele gradering
Rustig.
Johan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Was regtig ongelooflik. Sal vir seker weer gaan.
Hannes J - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker, maar die instandhouding van die kamp het sleg agteruit gegaan.
Annalize B - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlik.
- Kapasiteit: 851 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R570, Krugerwildtuin, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom