SANParks Jo-Anne's Cottages
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R27, Weskus Nasionale Park, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R2 267 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SANParks Jo-Anne's Cottages is in die Weskus Nasionale Park, net 'n entjie se ry van Kaapstad af. Dié park langs die see bied 'n strandmeer, duine, rare fynbos, vleilande en lieflike branders. Gaste wat lief is vir die natuur, voetslaan, fietsry, bergfietsry en voëlkyk kan hierdie pragtige deel van die Weskus kom verken en hier kom rus.
Langebaan se ikoniese strandmeer, net 'n entjie landwaarts vanaf Saldanhabaai se hawe en 1,5 km se ry vanaf Kaapstad se middestad, vorm die fokus van die park. Daar is ook heelwat ander besienswaardighede vir die hele gesin om te verken.
Jo-Anne's Cottages is vir selfsorg toegerus. Dis naby Churchhaven en net 'n entjie se stap van die strandmeer af. Die kothuise word daagliks skoongemaak en is van breekware, eetgerei, beddegoed, handdoeke en seep voorsien. Daar is sonkrag en die yskas-vrieskas, geyser en stoof werk met gas.
Die Geelbek Restaurant is binne die Weskus Nasionale Park langs die Langebaan-strandmeer. Dit bied 'n pragtige uitsig oor die park, strandmeer, flaminke en ander voëls, asook ander wilde diere. Dié Kaaps-Hollandse gebou is 'n nasionale monument. Die bestuur is onlangs deur Rassie Erasmus oorgeneem en sy span skep 'n fynproewerservaring soos min.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Thandeka Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 1256
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Langs die R27, Weskus Nasionale Park, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink SANParks Jo-Anne's Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Churchhaven Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R27, Weskus Nasionale Park, 7357, Wes-Kaap