SANParks Karoo National Park
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Thandeka Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 1248
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Riaan C - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend, en die vriendelik personeel maak dit spesiaal.
Edwin D - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker.
Rudi F - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker verblyf.
Gerda N - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie bestemming vir 'n wegbreek of oornagverblyf.
Jb F - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en ontspanne. Net oorslaap om rolbal te speel Saterdag.
Zani T - Feb 2024
Algehele gradering
Die moeite werd.
Peter Douglas D - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker in natuurreservaat.
Michael K - Des 2023
Algehele gradering
Onevergeetlik.
Jakkie V - Des 2023
Algehele gradering
Teleurstellend.
Francois M - Des 2023
Algehele gradering
Bitterlik mooi.
Henk D - Nov 2023
Algehele gradering
Hot. Exciting. Relaxing.
Noeline E - Nov 2023
Algehele gradering
Die stilte en afgeleë gevoel bring mens nader aan die aarde. Net wat mens benodig.
Bertrand C - Okt 2023
Algehele gradering
Please see my comments below.
Lees meerFerdi M - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlike ontvangs.
Lees meerHetta P - Aug 2023
Algehele gradering
Gemaklik, ontspanne en in die stil natuurskoon.
Bertie H - Aug 2023
Algehele gradering
Verblyf en geriewe was eersteklas en restaurant etes was puik.
Johannes W - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en ons wooneenheid was alles wat twee mense nodig gehad het. Die Park was net so goed soos toe ons 6-7 jaar gelede daar was.
Pauline V - Jul 2023
Algehele gradering
Ons verblyf is uitstekend en die netheid is onberispelik.
Andries Z - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike besoek en sal definitief aanbeveel.
Belinda C - Apr 2023
Algehele gradering
Ligging, netheid en baie vriendelike diens.
Gerda N - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek!
Peter B - Mrt 2023
Algehele gradering
Great nature, good accommondation.
Johannes P - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek om 'n langpad te onderbreek.
Sarah V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Glenn M - Des 2022
Algehele gradering
Simply beautiful place.
Jason J - Des 2022
Algehele gradering
Rustig!
Wicus B - Des 2022
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Jason J - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Tienie P - Des 2022
Algehele gradering
Blyplek baie goed, behalwe matrasse baie swak swak.
Michelle O - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Helmut G - Des 2022
Algehele gradering
Chalet mit fantastischem Ausblick!
Viola H - Okt 2022
Algehele gradering
Super Park, sehr nettes Personal.
Michelle L - Sep 2022
Algehele gradering
Oorgeslaap. Is op pad Kaap toe.
Martin T - Sep 2022
Algehele gradering
Sommer net puik.
Johan V - Mei 2022
Algehele gradering
Lovely view and nature, good food.
Lou-may I - Mei 2022
Algehele gradering
Tranquil and nice walks.
Dawid S - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon.
Daniëlle T - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker verblyf in die Karoo.
Jacques Z - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker Karoostilte, net wat ons benodig in ons dol lewe.
Hein P - Des 2021
Algehele gradering
Vir seker waarde vir geld.
Jannie N - Des 2021
Algehele gradering
Alles perfek en lekker gebly
Annelie J - Des 2021
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Solly J - Des 2021
Algehele gradering
Nice and interesting.
Pierre L - Nov 2021
Algehele gradering
Pragomgewing.
Carin W - Okt 2021
Algehele gradering
Salf vir jou siel.
Jennifer W - Sep 2021
Algehele gradering
Fabulous.
Johan S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees
Quartus S - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend - soos altyd.
Lize R - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties salig.
Garth H - Des 2019
Algehele gradering
Altyd lekker by Karoo Nasionale Park.
Rika B - Des 2019
Algehele gradering
Lekker.
Ina H - Des 2019
Algehele gradering
Altyd lekker om in die Karoo Nasionale Park te bly.
Philip M - Okt 2019
Algehele gradering
Lieflik.
Hendrikus Paulus Antonius J - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderlike uitsig van jou stoep af.
Glendo N - Sep 2019
Algehele gradering
Excellent location.
Riette M - Sep 2019
Algehele gradering
Karoo Nasionale park is 'n moet besoek park.
Pottie P - Jul 2019
Algehele gradering
Pleasant stay in well maintained park.
SANParks Karoo National Park se terugvoer
Thank you for your valued feedback. We would love to have you back.
Tina-louise M - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig, ontpanne en mooi.
Margaret B - Jun 2019
Algehele gradering
SanPark Karoo National Park is a great overnight stay in the Karoo.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
SanPark Karoo Nasionale Park is goeie oornagverblyf in die Karoo.
Dit is altyd moeilik om die regte oornagplek te kry terwyl jy deur die Karoo reis. SanPark Karoo Nasionale Park het ons verwagtinge oortref. Ons kan hierdie plek aan enigiemand aanbeveel. Maar die enigste ding wat ons verras het, was die bykomende toegangsfooi toe ons daar aangekom het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Heather B - Mei 2019
Algehele gradering
Very well maintained park.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die park is goed onderhou.
Kampplek is een van die beste kampeerplekke ooit. Maak voorsiening vir alles en is vlekkeloos. Paaie uitstekend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
SANParks Karoo National Park se terugvoer
Thank you for your great feedback.
William F - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Leandre S - Apr 2019
Algehele gradering
Baie mooi en kindervriendelik.
Elana D - Apr 2019
Algehele gradering
Skoon, goeie diens.
Greg H - Apr 2019
Algehele gradering
Awesome hospitality, great service.
Frederick U - Mrt 2019
Algehele gradering
Great, clean and stunning.
Arnold S - Jan 2019
Algehele gradering
Die Karoo Nasionale Park is 'n baie spesiale plek om te besoek.
- Kapasiteit: 312 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N1, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom