Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Lilydale Rest Camp

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1229

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir SANParks Lilydale Rest Camp
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elize V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lilydale was 'n onverwagte geskenk. Wat 'n wonderlike ervaring.

Die hele Mokala-reservaat het ons verwagtinge oortref. Lilydale het die ervaring soveel beter gemaak. Om die hele tyd die wonderlike uitsig oor die rivier te hê. Die huisie was netjies en het alles gehad wat mens benodig. Ek sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelien D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi reservaat.

Die diere is mak, ons kon hulle van baie naby sien. Paaie was mooi instandgehou. 4x4 roetes is mooi aangedui.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning views with nice and clean rooms. Just a pity that the restaurant is closed, but that is understandable in this economic climate.

Please note that even though only some of the roads within the reserve is marked as 4x4 only, the road to get to the Lilydale gate would be very rough for a normal sedan or hatchback.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker. Rustige atmosfeer, goeie ontvangs.

Die ligging is baie mooi. Plek is baie netjies en skoon. Ons is baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverly S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beverly S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi - die hele wereld is groen.

Die ontvangsdame was glad nie vriendelik nie! Sy het nie een keer geglimlag nie. Dis baie sleg dat die restaurante nie meer werkend is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Stephan P
Enkelreisiger

Vir 'n SANParks ruskamp was die groot teleurstelling dat aangrensende gaste toegelaat word om kliphard musiek te speel die hele middag en aand wat ek daar was deur hulle voertuig radio. Baie hartseer.

Glad nie op standaard wat mens verwag van SANParks. Ook vir die prys - geen koffie/tee/suiker of melk en in vergelyking met ander verblyf wat minder as helfde die prys is kry mens soveel meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mokala National Park sal ons definitief weer sien.

Ons huisie teen die krans langs die Rietrivier was asemrowend en sielskos. Eeden, die SAN Park offisier, se vriendelike en proffesionele ontvangs by die hek was welkom na ‘n lang dag op die pad. Die park spog met renosters en buffels en baie bokspesies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelene U - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelene U
Gesin met klein kinders

Baie baie lekker en gesellig. Baie diere gesien en ons het die natuur sommer baie geniet. Die swembad by Lillydale kamp kort bietjie aandag. Ons het lekker geswem maar ek stel voor hulle kry professionele swembaddienste in om die pomp en creepy te hersien.

Lekker gekuier dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet-mari V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alet-mari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en mooi.

Baie mooi chalets, en die park het baie diere in. Het dit baie geniet vir 'n kort wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annabe J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabe J
Saam met vriende

Nie wat ons gewoond is van Parkeraad nie.

Die park is pragtig, maar ons het gevoel die huisies is nie op die standaard wat ons van die parkeraad gewoond is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia C
Gesin met tieners

A memorable stay. Game drives with animals around every corner, clean crisp air, sun set braais, warm snug accommodation.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruaan V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruaan V
Gesin met klein kinders

Very nice stay!

Lillydale was a very nice place to stay. Very clean and everything you need. We really did see a lot of animals which is ultimately why we went there! Unfortunately the 16 km dirt road before you enter the Lillydale road is extremely bad, and from my perspective not really accessible with a normal sedan or smaller car. The roads within the park are fine though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf, baie diere.

Ons het heerlik gekuier by Mokala, Lilydale. Baie diere gesien. Rerig die moeite werd. Elke toer deur ons mooie land moet Mokala insluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 131
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 131
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 131
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Mokala Nasionale Park, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3oFKynGq5VlNZ4aOpyKrLvmZK1GJe1Q9YItfewClxsO2lmaFPD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 131 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Off the N12 Mokala National Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.038579584744 24.503387128975
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem