Santos 11
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-weg1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 345 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Santos 11 is 'n selfsorg-eenheid op die grondverdieping met pragtige see-uitsigte wat teen die see by Santosstrand in Mosselbaai geleë is. Die eenheid is naby aan plaaslike restaurante, winkels en doendinge.
Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad en stort en die kombuis is volledig toegerus vir al jou basiese selfsorgbehoeftes. Die sitarea het 'n slaapbank vir kinders en geen beddegoed word voorsien nie. 'n TV met DStv en 'n DVD-speler is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Daar is ook 'n Weber-braai op die klein patio waar gaste kan kuier en die see-uitsigte kan geniet.
Santos in Mosselbaai is die ideale, gerieflike akkommodasie vir gesinne of vriende. Let asseblief daarop dat gaste die sleutels by die hoofkantoor moet afhaal.
Slaapplek
’n Bespreking by Santos 11 sluit in:
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Point Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 152
Jaar gelys 8
Ligging
- George-weg1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Santos 11 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Santosbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-weg1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom