Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos 23

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Point Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 152

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Santos 23
Netheid
5.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Div L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Div L
Saam met vriende

Fantastiese ligging.

Fantastiese eenheid, veral as jy 70.3 Ironman doen in Mosselbaai. Ligging is ongelooflik en slegs 100m van die wegspring en eindpunt. Perfek vir toeskouers om op die balkon te sit en die wedloop te volg. Sal vir seker weer bespreek. Afhaal van sleutels was vinnig en gerieflik. Dalk twee parkeerplekke beskikbaar stel, indien moontlik, 1 raak soms beperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynne-mari T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynne-mari T
Gesin met klein kinders

2 weke is te kort!

Ons het vreeslik lekker gebly. Baie gerieflik met die wasmasjien as jy klein kinders saam het. Al wat wel gepla het is dat dit raserig was met tye. Dis jammer dat die mense wat hulle karre kom spin met klip harde musiek nie verban kan word nie. Maar moet nie dat dit jou keer om daar te bespreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frances B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasmagories.

Wonderlike ervaring. Seeuitsig is wonderlik. See was rustig en wyd. Ons het soveel kalmte en vrede ervaar. Eenheid was mooi skoon, vars beddegoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal geleë, mooi uitsig!

Ligging uitstekend, netjies en ruim spasie. Alle benodigdhede in die kombuis. Genoeg klerekaste. Parkeerplek is veilig. Personeel is vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet.

Santos 23 is baie netjies en skoon met al die geriewe. Positiewe kritiek net die volgende. Daar word geadverteer dat daar 'n losstaande braai vir die balkon is en op die lys het het die agent dit so afgemerk. Daar is egter geen braai nie. 'n Aspek wat lastig was is dat die sleutel nie by die gebou beskikbaar is nie. Wanneer 'n mens 'n paar honderd km gery het is dit frustrerend om eers na die punt te moet ry waar parkeerplek skaar is om dan die sleutel daar te gaan afhaal. Ook as mens 5 uur die oggend wil vertrek moet jy eers weer na die punt ry met die sleutel - sou net meer gerieflik gewees het indien mens die sleutel by die gebou êrens kon los. Dit is lastig maar sal ons nie verhoed om weer die plek te bespreek nie. Ligging is uitstekend, woonstel is gerieflik en skoon en netjies en alle geriewe is daar. Het baie lekker gekuier en sal beslis weer en ons beveel die plek ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 805
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 805
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 805
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhZTlkMWRiLTExYjMtNDllYy05NzZhLTNhYWIyZGI1ODM1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 805 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 1 George Road Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.177918424639 22.135800272226
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem