Santos 34

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Santos 34 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die strand van Santosstrand, Mosselbaai. Dit is binne stapafstand van verskeie winkels en restaurante. Die woonstel is op die tweede vloer van die gebou en dit bied uitstekende see-uitsigte.

Die woonstel het gemaklike slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n stoof met 'n oond en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die gemaklike sitarea het 'n TV met DStv, 'n DVD-speler en 'n klankstelsel. Die leefarea lei na die balkon met 'n buite-eetkamerstel en gasbraaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Santos 34 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Santos 34 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false