Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos Bay Beach Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Dineo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 4

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Santos Bay Beach Apartment
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Michelle C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle C
Gesin met tieners

Daar was net 1 toiletrolletjie vir 4 mense vir 4 dae. Die handewasseep was leeg.

Skoonnaakdiens was 2:45 nog besig toe ons wou inklok. (2 uur was inkloktyd). Instruksies was nie duidelik waar ons die sleutel moes kry nie, gedog dit was by sekuriteit, toe bel ek, toe sê hulle 'n rep gaan my ontmoet by die verblyfplek, toe bel hulle weer en sê ons moet dit in die dorp by "point village accommodation" se kantoor kom optel. Dit was onaangenaam om na 'n lang rit daar aan te kom en jy kan nie in jou plek kom nie. Die skoonmakers was besig, klomp oproepe heen en weer en nog weer inry dorp toe. Hulle kon dit op die advertensie gesê het waar mens die sleutel moes kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Santos Bay Beach Apartment se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering, Michelle. Ons vra opreg om verskoning vir die ongerief. Ons sal die sleutelversameling op die webwerf bywerk.

Vriendelike groete
Santos Beach Woonste

Santos Bay Beach Apartment
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munro-rylaan, Santos Bay 5, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1789fa9a2871a9a1caea37ed96a920e25639a8b9397ce6433e637594b5f0dbbd30fae866e3cd085b35516fd992e34f5aa557?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Munro Drive 5 Santos Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.178019686811 22.135986842522
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem