Santos Beach Pavilion E
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Douka Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Jorika P - Des 2023
Algehele gradering
Sal weer daar bespreek.
Helena C - Mrt 2023
Algehele gradering
Dis 'n stunning plek, reg op die strand.
Santos Beach Pavilion E se terugvoer
Baie dankie Helena, dit was 'n plesier om julle te onthaal en ons sien uit na julle volgende besoek.
Sandra K - Okt 2022
Algehele gradering
Was a great stay at a fantastic location directly on the beach.
Santos Beach Pavilion E se terugvoer
Thank you for staying with us, it was a pleasure hosting you. You are welcome back anytime.
Chere D - Jul 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Santos Beach Pavilion E se terugvoer
Dankie dat julle by ons gebly het, dit was 'n plesier om julle te onthaal. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Lin B - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker weer, perfekte opsie vir 'n naweek teen die see.
Jp A - Des 2021
Algehele gradering
Nader aan die see kan jy nie.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 George Road, Eenheid E Beach Pavilion, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom