Santos Beach Pavilion E
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 George Road, Eenheid E Beach Pavilion, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Santos Beach Pavilion E is 'n selfsorgwoonstel met see-uitsigte in Mosselbaai.
Hierdie eenheid het 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n gastetoilet.
Die eenheid het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die leefarea het gemaklike banke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid het 'n lieflike stoep met stoepmeubels waar gaste die see-uitsigte en sonsondergang kan geniet. Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Santos Beach Pavilion E sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Douka Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 2
Ligging
- 43 George Road, Eenheid E Beach Pavilion, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Santos Beach Pavilion E het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Santosbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 George Road, Eenheid E Beach Pavilion, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom