LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Saragossa Game Lodge | LekkeSlaap
+27

Saragossa Game Lodge

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Wittebroodsuite
Ontbyt en warm drankies
Lodge Kamer
Ontbyt en warm drankies
Tuinsuite
Ontbyt en warm drankies
Villa Baobab
Ontbyt en warm drankies
Huisreëls

- Alle ekstra maaltye, doendinge, pendeldienste en fooitjies vir die personeel word nie ingesluit by die tarief nie.
- Neem asseblief kennis dat gaste wat aan enige aktiwiteit, wat nie deur die lodge aangebied word nie deelneem, deur 'n wildbewaarder vergesel sal word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 14, Elandshoek Plaas, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyZTU4ZGI3LTIyNTUtNGFmMS1hY2RmLTdjMmQ1YWZkMTYyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 580  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Portion 14 of the Farm Elandshoek 25 km from Waterval Boven 1195 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -25.58282557168 30.474609732628
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!