Savannah Lodge Honeydew
3 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Grondvloerwoonstel met stoep
- Selfsorg
- Woonstel op die boonste vloer
- Selfsorg
- Luukse Woonstel met stoep
- Selfsorg
Belasting en Ekstras
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 jaar bly gratis.
Rook is streng verbode in die woonstelle. Indien ons agterkom dat jy gerook het in die woonstelle, sal jy die breekskadedeposito verbeur. Ons vra dat daar geen geraas tussen 21:00 en 08:00 is nie.
Indien meer mense in 'n woonstel is as wat toegelaat word, sal die normale verblyfgelde steeds geld en die breekskadedeposito sal verbeur word. Al die woonstelle word daagliks skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik
Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beretta-straat 778, Honeydew Manor, Johannesburg, 2040, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom