Colesberg Akkommodasie by Sawadee | LekkeSlaap
+68

Sawadee

26 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Murray Straat, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Afrikaanse definisie van die woord "Sawadee" is "ek groet jou". In die laaste paar jare het Colesberg 'n oornagplek geword waar ons mense ontmoet en 'n rusplekkie bied voor hulle hul reis hervat. Mense kom van Kaapstad en Johannesburg af en vind dat die Colesberg-area die ideale halfpadmerk is in hulle reisplan.

Sawadee se gerieflike gastekamers bied 'n rustige ervaring in die hartjie van Colesberg. Ons bied verblyf in 4 skoon, gerieflike kamers met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en elektriese komberse.

Ons is net 5 minute se stap van Bordeaux Restaurant af waar gaste ontbyt, middagete en aandete teen bekostigbare pryse kan geniet. Bordeaux is 'n restaurant wat spesialiseer in Karoo-kookkuns en dit het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Vir diegene wat geïnteresseerd is in die Boere-oorlog of net meer wil weet van die omgewing se geskiedenis, is ons net 100 meter van die inligtingsentrum af. By Colesberg se inligtingsentrum sal jy nie net inligting oor Colesberg vind nie, maar ook brosjures van ander bestemmings op jou roete.

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 26 resensies vir Sawadee
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 9 Murray Straat, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sawadee het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Murray Straat, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4YjNhNWNjLTE3YTItNDg4NC1hZGJkLTYyNDBiNTYyZWIwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 26 5 1 5 9 Murray Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -30.72165298184 25.097410976887
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za