Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schoemansrus

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marita Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Schoemansrus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Dirk W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvryheid.

Baie lekker gebly. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoemansrus se terugvoer

Was lekker om jou hier te ontvang, Dirk. Hoop om jou gou weer te sien.

Schoemansrus
Svenska B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Svenska B
Enkelreisiger

Perfectly peaceful.

I enjoyed the peace and quiet. Friendly service. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoemansrus se terugvoer

Thank you for visiting Schoemansrus. I hope to see you again soon.

Schoemansrus
Jasper D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jasper D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Hartlik ontvang en geleë in 'n mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoemansrus se terugvoer

Was baie lekker om jou hier te ontvang. Sien uit daarna om jou weer te sien.

Schoemansrus
Rikus V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus V
Gesin met tieners

Net reg.

Marita is 'n vriendelike en behulpsame gasvrou. Die eiendom het alle fasiliteite wat jy benodig en die verblyf is netjies. Die ontbyt die volgende oggend was ook baie lekker. Ons sal verseker Schoemansrus aanbeveel en as ons weer in die area is, sal ons verseker weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoemansrus se terugvoer

Baie dankie Rikus. Dit was 'n plesier om julle hier te hê . Hoop om julle gou weer te sien.

Schoemansrus
Elana Schreuder K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana Schreuder K
Saam met vriende

Plattelandse gasvryheid.

Pragtige kamers met 'n wonderlike gasvrou en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoemansrus se terugvoer

Baie dankie Elana. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Hoop ons sien weer.

Schoemansrus
Vanaf R1 300
R1 300 R867
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R867
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R867
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langstraat 18, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36a6d2c43bfd7196be43e7f1edf9fcd86319d73a693887df657ee5ef55252440533ec2100cec45ddeeda162be6c7b7cee388?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R867 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 18 Lang Street Riebeek West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.3491861 18.8652494
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem