LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Schonen Place | LekkeSlaap
+13

Schonen Place

14 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Schonen Place
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sera B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sera B
Saam met vriende

Pragtige plek, vriendelike diens.

Dit is een van die mooiste plekke waar ek nog ooit gebly het. Baie veilig, goed geleë naby die snelweg en inkopiesentrums. Ek hoop om binnekort weer daar te gaan bly. Trunie is 'n wonderlike gasvrou. Baie dankie vir alles.

Willie P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie P
Enkelreisiger

Baie aangename gashere en baie netjiese plek.

Die kamer waarin ek gebly het is die kleiner van die twee wat hulle verhuur. Dit het net 'n klein enkelbed, maar is gerieflik. 'n Klein tafel om te kon gebruik vir rekenaarwerk sou nuttig wees. Alles was baie netjies en skoon en internet toegang het goed gewerk. Dit is in 'n sekuriteitsoord geleë en is baie veilig.

Jean R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, lekker en gasvry.

Hoog aan te beveel. Vriendelike ontvangs, goed toegerus.

Paul D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelike eienaars, ruim kamer, maklik bekombaar.

Dit was 'n aangename verblyf in 'n veilige, netjiese en ruim spasie. Maklike toegang van die snelweg. Loop afstand van winkels en restourante. Vriendelike eigenaars.

Petru D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petru D
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld.

Pragtig, netjies, skoon en veilig. Gasheer en dame was baie akkommoderend en vriendelik. Lekker naby aan hoofweë, winkelsentrums, gimnasium en die strandgebied. Perfek vir besoeke aan Stellenbosch en die wynplase.

Anna-marie T - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Sien sterre.

Vincent V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent V
Enkelreisiger

Baie lekker gebly, baie dankie. Veilig, skoon en baie vriendelik.

Sien sterre.

Danie V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons hou nie daarvan om ons privaat badkamer met die eienaars te deel nie.

Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het drie nagte daar gebly. Ek kan egter nie hierdie plek aanbeveel vir enige gas nie. Ons moes ons privaat badkamer deel met die eienaars. Ons moes wag dat die eienaar klaar aantrek nadat hy vermoedelik die stort in ons badkamer gebruik het voordat ons in ons kamer kon kom. Ons het onverwags vroeg teruggekom. Die eienaar het blykbaar die kamer vryelik gebruik terwyl ons uit was. Daar was slegs een kas van 500 mm wyd beskikbaar vir ons klere. Daar is 12 kasdeure in die kamer. 11 kaste is gesluit en ons kon dit nie gebruik nie. Daar is 'n TV in die kamer, maar ons het geen beheer gehad oor die kanaal nie en min beheer oor die klank. Hierdie verblyf is, volgens my, nie waarde vir geld nie. Die kliëntediens van LekkeSlaap was uitstekend.

Schonen Place's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Ons het net tasse in die kamer gaan haal toe die dame teruggekom het om iets te kom haal, dus was daar nie van hul badkamergeriewe gebruik gemaak nie.

Daar is genoeg kaste tot gaste se beskikking, maar die gaste het hierheen getrek na 'n aftree-oor en het dus al hul klere saamgebring. Die eenheid ingerig as oornag verblyf en daarom kom gaste net met dit wat hulle sal benodig gedurende hul verblyf.

Schonen Place
Cecile S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile S
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf.

Baie netjiese verblyf met uitstekende diens. Binne bereik van naaste winkels en Strand. Kan dit enige tyd aanbeveel.

Elsa W - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Gasvry, baie skoon en netjies. Eienaars is baie vriendelik.

Pieter H - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H
Enkelreisiger

Aangenaam verras oor die waarde en gasvryheid.

Aangenaam verras gewees oor die netheid en gasvryheid van begin tot einde!

Charmaine M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntend!

Baie nice plek, goed geleë, eienaars baie gasvry, perfekte ligging.

Celeste V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V
Enkelreisiger

Baie gemaklik, netjies en veilig.

Ek het hier oorgebly vir 3 aande en sal die gastehuis vir enige iemand aanbeveel. Ek het baie tuis hier gevoel. Die kamers is mooi netjies en die badkamers is baie skoon en modern. Die kompleks is pragtig en ek het baie veilig gevoel.

Matt P - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt P
Enkelreisiger

Rustige en netjiese verblyf.

Die eienaars is vriendelik en gasvry. Ek het minder verwag in die kwaliteit van my verblyf, maar was vriendelik verras. Dit was stil en baie netjies, nabygeleë aan voldoende restaurant keuses en meer. Helderberg Natuurreservaat is naby genoeg vir die avontuurlustiges, asook die see vir 'n middagstappie. Alles is binne 15 minute se ry vanaf Schonen Place.

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moltenostraat 16, Schonenburg Estate, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjMzIwNmJjLWUwZDQtNDdjMi05ZDhlLWEyNmM3Y2QyM2Q0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 16 Molteno Street Schonenburg Estate 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-22:00 10:00 -34.065547622628 18.814263939857
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!