Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze Cottage 43

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Sea Breeze Cottage 43
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Annemie L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie lekker dankie.

Die verblyf was heerlik baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Uegene S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uegene S
Gesin met tieners

Proximity to main beach and activities.

Our stay was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelene M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelene M
Gesin met klein kinders

Rustig.

Ons het baie lekker geslaap. Rustig en baie netjies en skoon. Klipgooi van alles af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie W
Gesin met tieners

Die moeite werd vir jou geld.

Ek was verwelkom deur die eienaar met die grootste vriendelikheid en gasvryheid. Sal beslis weer terugkom en langer bly. Die verblyf is naby alles waar jy moet wees. Ek sal dit vir baie ander aanbeveel. Omdat tieners deesdae oor WiFi is, sal ek aanbeveel dat daar WiFi beskikbaar moet wees vir ons tienerkinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham P
Besigheidsreis

Well placed and value for money.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cedric L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric L
Gesin met tieners

Lekker rustig.

Die eienaar het ons vriendelik ontvang en onmiddellik tuis laat voel. TV in die hoofslaapkamer sou waardeer word, aangesien daar plek gemaak is vir 1. Die DStv konneksie het baie probleme gegee. Andersins geen fout nie, baie lekker gebly, sal enige tyd aanbeveel en weer kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sterling E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sterling E
Gesin met klein kinders

Perfect, has WiFi but uncapped will be better. Place has a nice personal touch.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane M
Gesin met klein kinders

Dit was lekke pretvol.

Eerstens het my kinders dit vreeslik geniet want die terrein is lekke groot en hulle kon lekke speel. Tweedens kon ons lekker uitgaan en Mosselbaai bietjie geniet vir wat hy ons aangebied het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freda S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike warm ontvangs. Twee super amazing mense met stories en aanbevelings oor die omgewing. Gaan beslis terug.

Atmosfeer, cozy en genoeg om te lees van al die wedervaringe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike, goed geleë en waarde vir geld.

Ons het heerlik gekuier by hierdie oulike plekkie. Was mal oor die verpersoonlike eenheid wat ons so baie van Phillip vertel het. Merkwaardig. Het ook die stap langs die see elke oggend geniet. Dankie dat jy als met ons gedeel het Phillip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verwelkoming ooit!

Snoesig vir twee, met als wat mens nodig het. Netjies. 3 min se loop van die strand. Verwelkoming vanaf Phillip en Elmarie was so mooi - dankie. Ons sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius V
Gesin met klein kinders

Het heelik gekuier en ontspan.

Lekker plekkie, het alles wat jy nodig het. Het immers gegaan om te ontspan en weg te kom van ons normale omgewing en roetine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ariska L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ariska L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik

Was aangenaam gewees

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging binne stapafstand van hoof strand. Huisie is goed ingerig en eienaar baie vriendelik en behulpsaam

Het ons op baie kort kennisgewing gehelp, waaroor ons baie dankbaar is. Ons het voorgestel dat daar asb ook plat lakens moet wees - net duvet is dikwels te warm. Blinders is funksioneel oral, maar gordyne in slaapkamer skep 'n warmer atmosfeer. Baie bekostigbaar vir pensioenarisse

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer, dankie.

Verblyf was lekker, dis loopafstand van die strand en waterpark. Huisie is gerieflik toegerus met alles wat jy nodig het. Dankie baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer, dankie.

Verblyf was lekker dis loopafstand van die strand en waterpark. Huisie is gerieflik toegerus met alles wat jy nodig het. Dankie baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja H
Gesin met klein kinders

Dit was regtig ons huis weg van die huis af.

Sea Breeze Cottage 43 is in veilige kompleks geleë. My dogtertjie kon na hartelus met haar fiets rond ry sonder dat ons heeltyd hoef te worry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, naby alle plekke van belang.

Ons het heerlik gerus en ontspan. Een punt vir 'n verbeterde kuier - die eienaar se goed (klere, koskas en yskas) was nog in die woonstel (maak asb. seker dat daar genoeg spasie vir die gaste se kos en klere beskikbaar is). Al was dit so geadverteer, was daar nie WiFi beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Breeze Cottage 43 se terugvoer

Henk, baie dankie vir jou terugvoer. Soos ek vir jou verduidelik het is die rotor onlangs gesteel en sal dit spoedig vervang. Die kos wat in die kaste en yskas gelos is was vir julle gebruik sodat julle nie hoef te skarrel om goed te kry as julle net aangekom het nie.
Verou julle is veilig tuis mooi groete Phillip!

Sea Breeze Cottage 43
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oostelike Kus-boulevard, Sea Breeze 2, Eenheid 43, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANnxQg6EZCy8RzTzaqbNSShz2cYbTsqSCTcaVl0wr6xmYkPgLwU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Beach Boulevard East Sea Breeze 2, Unit 43 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.154711786397 22.108646825256