Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze No. 3

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 394

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 14 resensies vir Sea Breeze No. 3
Netheid
3.9/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Salome A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Salome A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te kort. Ons wil teruggaan.

Baie lekker naweekverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurika F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laurika F
Gesin met tieners

Excellent.

We really enjoyed our stay at Sea Breeze No. 3. It was nice and quiet, which is what we were looking for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Erna J
Gesin met klein kinders

Ons het dit geniet afgesien van die warmwaterprobleem.

Geen warm water in die stort nie. Baie rumoerige huurders, harde musiek laataand. Beide mure in die slaapkamers teen die venster se kant is baie klam. Beddegoed en kussings teen muur is nat in die oggend a.g.v geen ventilasie nie. Eerste kamer se paslaken was vuil, geel kolle. Afgesien van bogenoemde het ons baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo Z - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo Z

Baie lekker tyd daar gehad. Sal dit ten sterkste aanbeveel.

Hulle was baie akkomoderend en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cambely S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Cambely S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie is goed gelee maar daar kort baie opgraderings, mbt huis se inhoud vanaf meubels tot toebehore, ketel, geen braaitange, net rooster sonder enige plek om op te staan, oor die algemeen 'n goeie oordoen van ou en gebreek, vuil toebehore en meubels.

Die plekkie is goed geleë, maar daar kort baie opgraderings, met betrekking tot huis se inhoud vanaf meubels tot toebehore, ketel, geen braaitange, net rooster sonder enige plek om op te staan, oor die algemeen 'n goeie oordoen van ou en gebreek, vuil toebehore en meubels. Die potte en panne is onbruikbaar vuil en gekrap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Breeze No. 3 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons het hierdie terugvoering nodig om te weet waarop ons moet verbeter en fokus. Ons sal daadwerklike aandag hieraan gee.

Sea Breeze No. 3
Mirna G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirna G
Saam met vriende

Heerlik gekuier. Mooi uitsig.

Eenheid is toegerus met alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed geleë.

Goed ingerig. Netjies. Vriendelik ontvang deur dame by die kantoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon C
Saam met vriende

Elke sent werd.

Dit was 'n rustige plek en voel soos 'n tweede huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chardon L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chardon L
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Gasvrye, flink diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clyde H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Clyde H
Gesin met klein kinders

Gerieflik en binne bereik van winkels, see, ens.

Die eenheid is baie eenvoudig en prakties. Ligging is 'n groot plus punt. Op 'n ander noot dink ek yskas kan groter wees as dit 5 mense akkommodeer. Toilet is 'n groot negatief, geen vensters en dus geen ventilasie wat beteken dis heeldag nat en bedompig, extractor van is hopeloos te klein en nie effektief nie. Vorige besoekers ook daaroor gekla maar niks was gedoen nie. Groter televisie sal ook beter wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rens B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rens B
Saam met vriende

Dit was lekker vir een nag se oorslaap.

Enkele klein foutjies in die woonstel was ongemaklik. Die stortdeur se een knop was afwesig/gebreek. Die suigwaaier in die badkamer het nie gewerk nie en daar was oop bedrading wat moontlik 'n gevaar kan inhou. Die eenheid is in wese slegs geskik vir 'n enkelgesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Breeze No. 3 se terugvoer

Goeie dag

Dankie vir u terugvoering. Ons sal verseker aandag gee aan die tekortkominge en daarop verbeter.

Vriendelike groete
Reenboog span

Sea Breeze No. 3
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonnita G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bonnita G

Heerlik en gemaklik.

Ons het vir die groep mense wat daar gebly het baie lekker gebly. Naby see en naby besighede. Voorstelle/klagtes: Extractor fan in badkamer was stukkend, geen venster en dus geen ventilasie, stoom veroorsaak water. Stortdeure is stukkend en hele plek is onder water nadat 1 persoon gestort het. Te min handdoek rails. As jy dit uitverhuur vir 5 mense moet daar darem genoeg hangplek wees. Te min breekgoed en eetgerei vir 5 mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en skoon eenheid.

Goeie akkommodasie, slaapkamer bietjie klein, andersins puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 800
R1 800 R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 20, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhYTIwYzIwLWY2MTktNDUyNS04NmE1LWNkYTI4YTI3N2I5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 14 5 1 4 20 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.096601921712 18.3034329
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem