Sea Cottage 11

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sea Cottage 11 is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Mosselbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede langs die Tuinroete.

Die woonstel is smaakvol ingerig en het 2 slaapkamers, 1 en 'n halwe badkamer en 'n oopplan-leefarea. Daar is 'n dubbelbed in albei slaapkamers en 'n slaapbank vir 2 kinders in die sitkamer. Die woonstel is ideaal vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en aparte toilet.

Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ingeboude kaste en die eetkamer het 'n braai-area. Daar is veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig in die kompleks en 24 uur-sekuriteit op die perseel.

Sea Cottage 11 is net 'n paar minute se stap vanaf die strand en 'n entjie se ry vanaf winkels, restaurante en ander besienswaardighede.

Slaapplek

'n Bespreking by Sea Cottage 11 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sea Cottage 11 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false