Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Cottage 126

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Sea Cottage 126
Netheid
2.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Lunette B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lunette B

Baie lekker strandhuis, verwag net beter vir die prys.

Die strandhuis het 'n pragtige uitsig oor die see en het genoeg slaapplek vir 6 gaste. Die huis was nie baie skoon nie. Die skottelgoedwasser se seephouer is gebreek, dus moes ons alles oor was toe ons daar aankom en tydens ons verblyf. Ons kon nie die wasmasjien gebruik nie, want daar was mif binne die masjien. Die huis is self baie mooi, maar vir die prys verwag mens beter en skoner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk O
Saam met vriende

Baie lekker gekuier, privaat en naby die see. Goeie braaigeriewe.

Braaier kort dringend aandag - deurgebraai. Was nog bruikbaar maar nie vir lank. Eenheid goed beplan en alles wat jy nodig het - dankie dat ons daarin kon deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf223d2045fbd40afcca9027e05770e80d2ab8314384ba7e71af2bfc219af2cd2c092b10a026bc238c1efc03406cd3f7ba83d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 Beach East Boulavard Voorbaai 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.152399706586 22.109343197957
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem