Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C Cottage right on the C

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir C Cottage right on the C
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Alida S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida S

Fantastiese wegbreek kans.

Ons was vreeslik vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Mense rondom is ook baie vriendelik. Daar is alles wat jy kan aan dink en nog meer. Lekker see uitsig en baie veilig sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Lieflike plek, baie goeie ligging. Eienaar baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wynand S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike oornag.

Alhoewel die plek bykans op die strand is, het dit nie 'n see-uitsig nie. Nadat betaal is en die bespreking bevestig is, is ons meegedeel van ekstra skoonmaakkoste, ekstra betaling vir kragverbruik en die afwesigheid van handdoeke. Daar is wel aangebied dat hulle handdoeke kan verskaf as dit werklik nodig is (ons het gelukkig wel self swemhanddoeke gehad wat ons kon gebruik).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en rustig.

Heerlike, rustige en ontspanne area. Het vreeslik lekker gebly en die uitsig was wow. Baie dankie aan Teresa vir die huislike ontvangs en al die inligting. Ek kan julle regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marié O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marié O
Gesin met klein kinders

Baie rustige atmosfeer en naby mall en ontspanning.

Vriendelike mense en lekker speelpark vir kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha M
Gesin met tieners

Dit was so rustig en mooi daar.

Die see-uitsig is pragtig en die strand is reg voor jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Cottage right on the C se terugvoer

Samantha.
Hierdie paar woorde beteken regtig baie vir ons. Hartlik welkom volgende keer..
Radie & Heleen

C Cottage right on the C
Jan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met vriende

Home away from home.

Ons het vreeslik lekker gerus en gekuier. Die eienaar het ons gereeld e-pos gestuur om alle inligting met ons te deel, foto's en videos aangestuur van die huis. Werklik ongelooflik gasvry. Die gasvrou het die sleutel kom oorhandig en ons deur die huis geneem. Die plek was pragtig skoon en ons was dadelik tuis. Lieflike binnebraai en stoep met blindings en oopskuif glasdeure en 'n pragtige uitsig oor die see en eiland. Daar was geen beurtkrag en die plek is 'n paar tree van die strand. Ek wil werklik vir Radie en Heleen baie dankie sê vir julle moeite en vriendelikheid, en ons sien julle gou weer. Het net 'n mop gekort om die vloere te kon was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Cottage right on the C se terugvoer

Jan,
Ek skryf hierdie ook namens Heleen, My opregte dank aan julle. Julle het seker nie n idee hoeveel dit vir ons beteken nie want net een skewe woordjie kan jou besigheid in hierdie bedryf kelder.
Radie

C Cottage right on the C
Jacques A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek.

Mense is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke N
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly.

Netjies, skoon, óp die strand en 'n wonderlike vakansie-atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Cottage right on the C se terugvoer

Maryke,
Hierdie is 'n regte riem onder die hart.
Baie dankie. Ek waardeer dit.
Radie

C Cottage right on the C
Ania D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ania D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik gebly, dis rustig naby die see met 'n mooi uitsig en goed toegerus.

Ons sal definitief weer van die plek gebruik maak en dit ook by ons vriende/familie aanbeveel. Die sonnige braaikamer met lae braai was heerlik asook die skottelgoedwasser, tuimeldroër en wasmasjien en gratis WiFi wat 'n heerlike bederf was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig, netjies, lekke naby strand.

Baie lekker gebly en netjiese plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellen K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen K
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly en lekker naby die see. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Cottage right on the C se terugvoer

Baie dankie aan ons gaste vanaf die Noordkaap. Hierdie laat ons hart lekker klop. Welkom volgende keer teen spesiale afslagtarief. Radie

C Cottage right on the C
Lee-anne D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne D
Gesin met klein kinders

Heerlik skoon en netjies voor op die strand.

Ons het heerlik gebly. Die eenheid is kindervriendelik en pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Cottage right on the C se terugvoer

Dankie Lee-Anne.
Ek waardeer jou rerugvoer opreg. Jy besef seker dat mens net nooit almal kan tevrede stel nie. Vir sekere mense is jou plekkie 100%, ander mense vind fout met presies diesefde plek....juis daarom waardeer ek jou kommentaar. Volgende keer kry julle of jou ouers spesiale tarief. Radie

C Cottage right on the C
Braham C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braham C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig en baie gerieflik.

Pragtige uitsig en 2 minute se stap na die strand. Sea cottage bied alles wat mens benodig. Veilige omgewing. Was nou al 4 keer daar en gaan so gou as moontlik weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franci D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Franci D
Saam met vriende

Baie netjies en fantasties geleë, maar het versteekte kostes.

Sea Cottage is reg voor teenaan die strand. Fantasties geleë. Baie netjies met heerlike binne-braai. Ons het gestap tot op Hartenbos. Asemrowende strand. Geen fout met die verblyf nie. Maar ons het gevoel dat die prys alles moet insluit. Ons moes ektra betaal vir elektrisiteit, skoonmaker wat na ons uit is inkom asook ons eie toiletpapier voorsien. Verhoog dan eerder julle prys en sluit alles in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Cottage right on the C se terugvoer

Ons het n nuwe dame wat toesighou. Sy het vergeet om toiletpapier uit te sit. LW C Cottage is 'n selfdiens opset, maar ons voorsien altyd toiletpapier en skottelgiedseep ensovoorts. Jy kon haar net skakel en sy sou dit vir julle bring.

C Cottage right on the C
Kosie M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie M
Gesin met klein kinders

Baie lekker gerus.

Baie dankie vir 'n netjiese, skoon huis en baie vinnige diens! Dit was 'n gemaklike en gerieflike rusplek! Ons kom definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Cottage right on the C se terugvoer

Kosie, baie dankie vir u opbouende kommentaar. Wanneer jy in hierdie bedryf is kan 'n mens ongelukkig nie almal tevrede stel nie, daarom is dit werklik 'n riem onder die hart om hierdie getuigskrif van u te ontvang. U is volgende keer hartlik welkom teen 'n baie spesiale tarief.
Radie en Teresa

C Cottage right on the C
Irene V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Irene V
Gesin met tieners

Nie vir ons nie, dankie.

Baie netjies en skoon, maar geen see-uitsig nie. Verskuilde kostes soos krag en skoonmaak. Geen stoof, geen handdoeke, die yskas raas, die toilet bo raas as dit getrek word en die eenheid is baie koud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Cottage right on the C se terugvoer

Hoe kan u sê daar is geen see uitsig nie? Die foto van Rob Eiland is dan vanuit die braai kamer geneem. Die ander vertrekke het nie see uitsig nie. Dit staan baie duidelik op die webwerf dat eenmalige skoonmaak van toepassing is en dat eie elektrisiteit betaal moet word, sowel eie handdoeke gebring moet word. U het dit seker maar net mis gelees. Ek het nou al by twee geleenthede 'n yskas kenner daar gehad om aandag aan die yskas te gee. Daar is nou 'n vier-plaat stoof met oond. Almal hoor altyd 'n toilet wat op die boonste vlak getrek word. U moes regtig maar gekom het om lekker te ontspan en vakansie te hou en lekker te rus. Daar was reeds honderde gaste by C Cottage wat hoogs tevrede was. U is welkom om weer te kom kuier teen 'n baie spesiale tarief en om hierdie keer lekker te kom ontspan.

C Cottage right on the C
Magda V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was n rustige vakansie sonder enige lawaai, het regtig lekker ontspan.

Sea Cottage 91 is 'n lieflike plek, skoon en netjies. Dit voel soos my eie huis, en daarom voel mens veilig. Die eienaar en die agent is baie vriendelik en het ons ook tuis laat voel. Ek sal dit enige tyd vir my vriende aanbeveel. Baie dankie nogmaals. Die mense van LekkeSlaap is ook baie vriendelik en behulpsaam. Dankie daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Cottage right on the C se terugvoer

Magda
Hartlik dankie. Julle is volgende keer baie welkom teen 'n baie spesiale tarief. Wanneer u weer navraag doen, verwys asseblief na hierdie skrywe.
Radie

C Cottage right on the C
Rudi V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en skoon met alle geriewe.

Alle reëlings was baie professioneel gedoen en persoonlike aandag regdeur ons verblyf was kenmerkend. Dankie Radie en Teresa, ons sien julle beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Cottage right on the C se terugvoer

Rudi, hoe wonderlik is dit om so 'n positiewe aanmerking te ontvang. Ons wag vir julle volgende besoek teen 'n spesiale tarief.
Radie en Teresa

C Cottage right on the C
Vanaf
R1 510
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 510
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 510
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sea Cottage 91, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd9911830678a5145612a98d4afd091e5f6d5cc8a68a4f49204e46c34a527ae7f2e28e3a9885fcd1bdf7299b8d57b4f48a5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 510 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 Sea Cottage 91 Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.152798008764 22.109781503677