Strand Akkommodasie by Sea Cottage Strand | LekkeSlaap
+28

Sea Cottage Strand

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Sea Cottage Strand
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Christo V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V
Gesin met tieners

Dit was heel gemaklik. Als wat nodig is. Yskas dalk bietjie klein vir lang verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Naby aan alle geriewe en gemaklike afstand na Paarl, Stellenbosch asook Elgin en Bettiesbaai.

Sea Cottage Strand's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering, dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete
Chantel

Sea Cottage Strand
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Spuy-straat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA037b58fd5485ec0afd5963270600f1ea7e32c78c5dec7c62f445bd0f996e9c3c71037659fb7c70bb5f2583addae98bc63dcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 5 Van Der Spuy Street Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1223403 18.8320529
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za