Calypso Beach Akkommodasie by Sea Diamond | LekkeSlaap
+21
+21

Sea Diamond

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 267 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Royal-weg 49, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sea Diamond is in die Blue Lagoon sekuriteitskompleks, halfpad tussen Langebaan en Club Mykonos, geleë. Dié moderne, ruim huis bied 'n ontspanne vakansiegevoel. Dis net 'n kort entjie se stap vanaf die lang wit strand wat strek tussen Club Mykonos en Langebaan.

Die huis is ideaal vir lang vakansies of 'n wegbreeknaweek. Dis ook ideaal vir 'n maatskappy met meer as 1 gas wat die perseel beset en het meer as genoeg ruimte. Elke kamer spog ook met 'n en suite-badkamer. Die eetarea is ruim genoeg om te dien as 'n klein vergadersaal.

Die huis is volledig toegerus vir 6 gaste en word verhuur op 'n selfsorg-basis. Die grondvloer het 'n moderne, volledig toegeruste kombuis met 'n oopplan-leefarea en 'n knus kaggel. Dié lieflike dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers wat elkeen beeldskoon versier is met meubels en linne van die hoogste gehalte. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n gaste-toilet. Een van die drie kamers is op die eerste verdieping geleë.

Die huis is toegerus met al die nodige luukse insluitend 'n DStv hotelpakket, 'n platskerm-TV en 'n skottelgoedwasser. Die motorhuis is ongelukkig nie beskikbaar aan gaste nie. Ons laat ongelukkig ook nie troeteldiere toe nie en rook is verbode in die eenheid. As gevolg van die watertekort is daar geen wasmasjien beskikbaar nie, tensy gaste vir 7 dae of meer bespreek.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Diamond sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Sea Diamond
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Royal-weg 49, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Diamond het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 267
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 267
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 267
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Royal-weg 49, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmY2UyYjVhLTVmODctNDQ2MC05YTNkLTE4OWZlNjkxNzI0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 267  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 49 Royal Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.0546078 18.0474653
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za