Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Dreams

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, 17 Te Waterkant, Die Voorbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea Dreams is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in die Voorbaai, Mosselbaai en bied see-uitsigte.

Dié woonstel is in 'n veilige kompleks met 'n uitsig oor Diazstrand en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, sitarea en 'n stoep. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee kampbedjies vir kinders is op versoek beskikbaar. Badhanddoeke kan voorsien word op versoek, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Gaste kan etes by die etenstafel geniet of in die leefarea ontspan met 'n slim-TV met die volle DStv-pakket. Vinnige vesel-WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met uitsigte oor die see, braaigeriewe en 'n buite-eetarea vir 4 gaste.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad met 'n groot dek, 'n waskamer en gerieflike toegang tot die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Dreams sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Sea Dreams
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Ligging

  • Beach East Boulevard, 17 Te Waterkant, Die Voorbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Dreams het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, 17 Te Waterkant, Die Voorbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a1903412d8ed77d9a495e1cd7ff92e0a76a7a371626ded1bd2518febbf337d9f2be7fd169120c229d4245141b6da44fa6b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Beach East Boulevard Te Waterkant 17 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.160820818099 22.109772752779
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem