Sea Glimpse Yzer
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dassen Island-rylaan 110, Pearl-baai, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 6
-
Vanaf
R3 550R3 018 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Sea Glimpse is 'n lieflike selfsorgwoonstel naby die strand in die prentjiemooi kusdorpie Yzerfontein. Die woonste is op die onderste vlak van die hoofhuis geleë en het 'n privaat ingang. Dit is die ideale wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n rustige omgewing.
Die smaakvol versierde woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 1 tot 3 slaapkamers en 1 tot 2 badkamers. Twee slaapkamers het, onderskeidelik, 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omsep kan word, en dié gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n induksiestoofplaat, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n ingeboude braai en 'n slim-TV met DStv Premium en Showmax. Hierdie woonstel maak van sonkrag gebruik.
Die woonstel maak van sonkrag gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar en gaste kan hul maaltye by die eetarea buite geniet en om die losstaande braai kuier. Dit bied 'n mooi uitsig oor die see. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Sea Glimpse Yzer sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sidney Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Dassen Island-rylaan 110, Pearl-baai, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Glimpse Yzer het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dassen Island-rylaan 110, Pearl-baai, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 6