LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jeffreys Bay Beach House | LekkeSlaap
+39

Jeffreys Bay Beach House

B&B

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 58 resensies vir Jeffreys Bay Beach House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ronelle B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle B
Saam met vriende

Heerlik gekuier. Die personeel is so vriendelik en tegemoetkomend.

Die uitsig is pragtig. Alles is so netjies en skoon. Ons het regtig 'n heerlike rustyd ervaar.

Jeffreys Bay Beach House's terugvoer

Baie dankie Ronelle, hoop om jul gou weer te sien. Beatrice

Jeffreys Bay Beach House
Etienne T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, hoofsaaklik a.g.v. die ligging by die seefront.

Sien sterre.

Jeffreys Bay Beach House's terugvoer

Baie dankie Ettienne, kom kuier sommer gou weer.
Beatrice

Jeffreys Bay Beach House
Andre S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Gesin met tieners

Lieflik.

Puik ligging in JBay. Die uitsig is besonders en die strand jou eie. Sal weer besoek maak as ons daar reis. Vriendelike diens en verwelkoming.

Jeffreys Bay Beach House's terugvoer

Dankie vir die mooi woorde, hoop julle kom besoek ons weer. Beatrice

Jeffreys Bay Beach House
Lourinda V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourinda V
Saam met vriende

Was baie lekker.

Ons het dit geniet, en Yolanda en die ander personeel is baie gaaf en behulpsaam.

Jeffreys Bay Beach House's terugvoer

Baie dankie Lourinda, hoop om jul gou weer te sien. Beatrice

Jeffreys Bay Beach House
Welma V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Welma V
Gesin met klein kinders

Twee nagte in backpackers room.

Pragtige toegang tot die strand. Skoon en netjiese badkamer en kamer. Kombuisgeriewe was in die hoofhuis. Kamer was knap en klein. Ons het baie bagasie gehad en 'n baba in sy kampkot, wat dit moeilik gemaak het.

Jeffreys Bay Beach House's terugvoer

Dankie Welma, ja die Backpackers is ons budget (buite) kamer vir net twee persone. Bly jul het darem die strand geniet. Beatrice

Jeffreys Bay Beach House
Ann S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann S
Gesin met tieners

Lovely accommodation right on the beach.

Lovely communal accommodation right on the beach, had to share with another couple, but had our own bathroom. Very clean and neat and the staff bent over backwards to accommodate our every need! Lovely full English breakfast included and parked inside garage, very safe!

Jeffreys Bay Beach House's terugvoer

Good day Ann,

Thank you for a lovely review, we hope to welcome you back again.

Jeffreys Bay Beach House
Liza N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza N
Gesin met klein kinders

Rus vir die siel by die see.

Wat 'n wonderlike plek om te oornag. Alles wat mens nodig het en nog meer.

Jeffreys Bay Beach House's terugvoer

Baie dankie Liza hoop om jul gou weer te sien. Beatrice

Jeffreys Bay Beach House
Leana F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana F
Gesin met klein kinders

View is amazing.

Great place. Clean and rooms is spacious. Did not know we were going to share the house with people that also booked a room in the house. Overall its an amazing place.

Jeffreys Bay Beach House's terugvoer

Good day Leana,

Thank you for your review. I’m happy that you enjoyed your stay and I’m looking forward to having you again as a guest in our beach house.

Jeffreys Bay Beach House
Tanya L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya L
Enkelreisiger

Wonderful hosts, wonderful experience, beautiful location.

The hosts were very helpful and friendly. The accommodation was fantastic value, very comfortable, and in a beautiful and convenient location. It was a wonderful experience. Highly recommended.

Jeffreys Bay Beach House's terugvoer

Good day Tanya,

Thank you for a lovely review, we hope to welcome you back again.

Jeffreys Bay Beach House
Lienke B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienke B
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly!

Ek en my vriendin het in die Backpackers kamer gebly. Selfs dié kamer is baie netjies opgemaak en skoon. Dit was wonderlik om net by die deur uit te stap en byna op die strand te wees!

Jeffreys Bay Beach House's terugvoer

Thank you for a lovely review, we hope to welcome you back again.

Jeffreys Bay Beach House
Xander R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Xander R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies maar baie harde, ongemaklike beddens.

Ons het in die backpackers geslaap. Dit was bitter klein maar skoon en netjies. Dit was net die beddens wat onsettend klein en verskriklik hard en ongemaklik geslaap het. Ek get al by verskeie backpackers oornag maar die was die ongemaklikste wat ek nog geslaap het.

Wynand N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wynand N
Saam met vriende

Baie lekker plek, backpackers is net te klein vir volwassenes.

Die plek is mooi en base goed geleë op die strand, maar ek het in die Backpacker-kamer geslaap, wat goed is vir 'n vinnige trip maar en het alle geriewe soos eie DStv en badkamer en yskas, wat vir my 'n pluspunt was, maar beddens is bietjie hard. Maar op die ou end was dit 'n baie lekker plek gewees.

Susan S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met vriende

Fantasies, mooiste uitsig.

Goeie vriendelike kliëntediens. Het baie lekker gebly, geëet en op die stoep gesit en die mooi uitsig geniet.

Ilna M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek was heerlik verras oor die backpacker kamer en al die noodsaaklike daarin en het heel gemaklik "op die strand" vakansie gehou!

Ek het geweet ek betaal vir 'n backpacker-verblyf, en het dit gekry, saam met 'n heerlik bekostigbare ontbyt! Miskien kan die eienaar net die gang op pad na die kamer netjies laat hou. Volpunte vir die twee gasvroue!

C. P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
C. P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prachtig uitzicht en geeft rust.

Jeffreys Bay Beach House geeft je echt een vakantie gevoel. Ontbijt prima verzorgd.

Jeffreys Bay Beach House's terugvoer

Dear C. Peters,

Thank you for your review. I’m happy that you enjoyed your stay and I’m looking forward to having you again as a guest in our beach house.

Jeffreys Bay Beach House
Erica M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica M
Enkelreisiger

Vyfster verblyf.

Nader aan die strand kan mens nie. Die personeel is behulpsaam en vriendelik. Alles was van die hoogste gehalte. Sal graag weer eendag daar bly. Kan dit aanbeveel.

Megan V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V
Gesin met klein kinders

Wonderlike huis gevoel met mooiste uitsig.

Baie vriendelike gasvrou wat ons ontvang het.

Jacques T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques T
Gesin met tieners

Wonderlike verblyf!

Baie dankie dat ons kon deel in die fantastiese blyplek.

Bettie D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bettie D
Enkelreisiger

Goed, netjies en skoon kamers.

Die uitsig is pragtig en die kamer netjies - geen probleem nie, behalwe vir die TV wat nie gewerk het nie.

Lindie S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie S
Gesin met tieners

Fantastiese uitsig met fantastiese geriewe.

Voel soos jou huis weg van jou huis. Definitief 'n plek waarnatoe ons weer sal kom.

Louis J J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis J J
Enkelreisiger

Good value for money, great views.

Beautiful view, very neat and clean. Backpackers room fully self-contained. When they could not sort out TV problem, I was upgraded to a room in the main house for free. Room was spacious with own bathroom.

Bettie D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bettie D
Saam met vriende

Die view is wonderlik.

Die ligging en omgewing is goed, maar het nie gehou van die badkamer wat nie in die kamer is nie.

Stephaans En Rina B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stephaans En Rina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik uitsig en ontbyt.

Kamers nie almal eie badkamer. Maak dit nie privaat. Deel van huis.

Naomi B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike personeel en wonderlike ligging, skoon en netjies.

Ons het slegs oornag maar dit was 'n heerlike ervaring. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was vars en netjies en die ontbyt heerlik. Baie dankie!

Jeffreys Bay Beach House's terugvoer

Hi Naomi
Ons is baie bly julle het dit geniet, en sien uit daarna om julle weer by ons te kan hê.
Groete
Eunice

Jeffreys Bay Beach House
Ann G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ann G
Gesin met tieners

Asemrowende uitsig.

Die uitsig is iets om te beleef.

Jaco d - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco d
Enkelreisiger

Baie lekker.

Vriendelike, behulpsame en gasvrye gashere. Teen die strand geleë. Netjies, skoon en gerieflik. Hoogs aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Loved it.

Hosts were friendly, helpful and hospitable. Place is situated on the beach. Neat, clean and comfy. Highly recommended.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Carl David L - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl David L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Het een aand vroeër opgedaag na probleem met ons akkommodasie in Baviaanspoort. Wernich het ons dadelik gehelp en ons geakkommodeer. Hy was baie behulpsaam en vriendelik. Ons waardeer dit baie.

Madelein K - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein K

Skoon en pynlose verblyf met 'n lieflike uitsig.

Sien die sterre.

Jeffreys Bay Beach House's terugvoer

Hi Madelein
Baie dankie, dit was n groot plesier om u by ons te hê. Ons is bly u het die kuiertjie geniet en hoop ons sien u gou weer.
Groete
Eunice

Jeffreys Bay Beach House
Maryka C - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, heerlik en gerieflik om so naby die strand te bly.

Aangename verblyf. Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.

Jeffreys Bay Beach House's terugvoer

Liewe Maryka
Dit was vir ons 'n groot plesier om u by Jeffreys Bay Beach House te kan he, ons is bly u het die kuiertjie geniet en sien uit na u volgende bespreking.
Groete
Eunice

Jeffreys Bay Beach House
Jan M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, personeel vriendelik, bedagsaam en behulpsaam.

Lekker gebly, sou graag meer toegang wou gehad het tot wyer DStv veral in ag genome die wintertyd. Sal weer daar gaan bly en sal dit ook aanbeveel.

Jeffreys Bay Beach House's terugvoer

Hi Jan
Ons is baie bly dat u die kuier geniet het, en sien uit daarna om u weer hier by Jeffreysbay Beach house te kan verwelkom. Ons sal u versoek vir 'n verskeidenheid DStv kanale grootliks in ag neem.
Groete
Eunice

Jeffreys Bay Beach House
Marietjie H - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi blyplek, maar geriewe nie op standaard nie.

Baie vriendelike personeel en huis met mooi uitsig. Kamer was nie skoon nie en geen yskas en ketelgeriewe in die kamer nie. Net een prop onder spieëltafel het gewerk. Die sein van die TV het aandag nodig het. Dit het die heeltyd aan en af gegaan. Ontbyt was baie lekker.

Annatjie V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend! Hulle sal my definitief weer sien!

Puik plekkie. So rustig en weg van die stadsgewoel. Ek sal baie graag hier wil aftree. Baie dankie, 10 uit 10!

Jeffreys Bay Beach House's terugvoer

Baie dankie Annatjie, dit was 'n groot plesier om u hier by Jeffreysbay Beach House te kan hê. Ons is baie bly u het die kuier geniet en sien uit daarna om u weer in die toekoms hier te kan verwelkom.
Groete
Eunice

Jeffreys Bay Beach House
Rian G - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian G

Fantastiese ligging!

Baie lekker gekuier. Voorsien aan al ons behoeftes soos hout vir braai. Yolanda is baie behulpsaam en vriendelik. Lekker ontbyt.

Andre M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Enkelreisiger

Baie lekker, veilig, skoon en netjies.

Die kamer, alhoewel bietjie klein was baie netjies, skoon en die area is veilig. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Annemarie F - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, wat 'n ongelooflike mooi en gerieflike plek om te bly!

Ons was mal oor Jeffreys Bay Beach House... ongelooflike mooi ligging. Die gastehuis is mooi skoon, die diens is baie goed en die ontbyt was heerlik. Kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

Jean F - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jean F
Enkelreisiger

Interessant.

Dis glad nie 'n lekker ervaring om te besef, as jy na 5 uur by die gastehuis opdaag, dat daar geen persoon behalwe jy in die huis gaan wees nie. Ek was glad nie ingelig dat daar geen personeel sou wees na 5 nie. Die kamers kort lugversorging, want die waaiers wat in die kamer is kan nie stel nie en waai heeltemal te stadig. In algeheel was die personeel heel behulpsaam en aangenaam. Die uitsig is fantasties en die huis was baie skoon. Sal niemand aanraai om in die somer daar te bly nie, maar dis heerlik as dit bietjie koeler is buite.

Yvonne B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yvonne B

Baie lekker!

Ek sou net vir die gaste regte egte koffie gee! Miskien 'n dompelpot met regte koffie wat hulle dan self kan maak. As 'n mens deesdae in gastehuise bly, kry 'n mens goeie koffie. Verder was Yolanda te oulik en behulpsaam.

Nic M - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nic M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagverblyf met uitstekende ligging.

Die badkamer is nie "en suite" nie en dit is nogal ongemaklik. Motor, met al die vakansiebagasie daarin, moes in die straat geparkeer word.

Josephina Erens-smulders V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josephina Erens-smulders V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top location!

By car short to the center, but we reached the center by a beautiful beachwalk in less than an hour.

Thercia S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thercia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning naweek gewees.

Baie lekker en rustige naweek gewees. So lekker gebly ons wou nie huis toe gaan nie. Dankie vir julle gasvryheid en wonderlike diens.

Anthony S - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie verfrissend, spesifiek die feit dat dit so naby die see is.

Die plek is baie rustig, maar die risiko factor is groot, spesifiek na verwysing van die omheining. Die uitsig oor die see is fantasties.

Lorette P - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette P

Goed!

Ons was aangenaam verras, ek sal enige tyd weer by Jeffreys Bay Beach House gaan bly.

Linda N - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie lekker.

Vriendelik en baie netjies. Beveel vir enige iemand die plek aan.

Zirk S - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zirk S
Gesin met klein kinders

Lekker gebly. Besonderse ligging.

Lekker gebly. Gastehuis is baie netjies en personeel baie vriendelik. Ontbyt baie lekker. Daar is net nie genoeg warm water vir al die gaste.

Elly-may W - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elly-may W
Gesin met klein kinders

Loved every moment we were there!

Awesome place to unwind!

Maryna D - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam. Die uitsig en gasvryheid is ongelooflik!

Die gesinkamer het 2 dubbelbeddens in gehad en die badkamer was deel van n gemeenskaplike kompleks wat ons met die ander kamers moes deel. Dit is net 'n bietjie vreemd om die gang met die ander te deel omdat die kamers baie naby aan mekaar is en mens heeltyd bewus was van die ander besoekers. Maar oor die algemeen was dit baie aangenaam, mens moet net bewus wees daarvan.

Annemieke Hengeveld A - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Annemieke Hengeveld A
Gesin met tieners

Mooie ligging aan het strand. Prima accomodatie.

Wij hadden een kamer met 2 dubbelen bedden. Badkamer is gescheiden van slaapkamer en moet met dezelfde sleutel open gemaakt worden als de slaapkamerdeur. Je hebt maar Eem sleutel en dat is te weinig voor in ons geval 3 personen. Ligging is prachtig aan het strand. Het ontbijt is goed. Wij miste de gezelligheid in het huis. Als je geluk hebt kan je je auto in de garage zetten. Er is ruimte voor 2 auto's. Wij moesten de auto onder ons raam zetten.

Lizaan V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring!

Suzette het regtig 'n ekstra myl vir my geloop (plek bespreek by restaurant, dougnuts ens. aangekoop soos aangevra) ek sal definitief weer gebruik maak van Jeffreys Bay Beach House.

Luna M - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net oornag.

Puik uitsig en reg op die strand. Vriendelike ontvangs en baie behulpsaam. Lekker gebly, ongelukkig net vir een nag.

Loggie V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Loggie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Although a bit small the backpacker unit contains the basics for a one-night stay.

We enjoyed our one-night stay a lot in the Backpackers unit and found management to be very kind, friendly and professional. Will definitely pay them a visit again.

Anien N - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anien N
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Asemrowende plek! Ons het baie tuis gevoel en ons kon ook ons honde saambring wat uitstekend was. Pragtige uitsig!

Dankie vir die uitstekende diens en gasvryheid. Ons was baie gelukkig met ons kamer en dat ons ons voertuig veilig kon toesluit. Die uitsig is pragtig met die see reg by ons. Dis ook lekker dat ons die honde kon saambring, nie baie plekke laat dit toe nie. Julle sal ons verseker weer sien!

Terrence O - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terrence O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel, pragtige geriewe, beste uitsig ooit. Gaan kyk self!

Yolanda het ons vriendelik ontvang, en die kamers is ruim en netjies. Ontbyt is smaaklik en die uitsig oor die strand is fantasties.

Ockert K - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ockert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam: die ligging en verblyf.

Die atmosfeer was gemoedelik en die uitsig en toegang na die strand onverbeterlik.

Ella D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella D

'n Droomvakansie.

Ons is baie gasvry ontvang en die personeel het uit hulle pad gegaan om die vakansie vir ons aangenaam te maak. Die huis was altyd skoon. Ons gestremde seun kon op die stoep sit en sien hoe die branders breek en die mense met hulle honde op die strand stap. Dit was 'n onvergeetlike vakansie wat ons altyd sal koester.

Colette B - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dis 'n pragtige plek, reg by die see. Die personeel is baie gaaf en behulpsaam. Die plekkie is baie skoon en het 'n pragtige uitsig. Dit was bekostigbaar en ons is baie jammer dat ons net die een aand daar kon oornag ... sal baie graag daar wil bly vir 'n vakansie. Ons het dit baie geniet!

Elta V - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elta V
Saam met vriende

Uitstekend! Sal dit vir enigeen aanbeveel!

Aan alle vereistes voldoen! Heerlik vir 'n gesin! Ruim en baie gerieflik!

Petronella D - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella D
Saam met vriende

Dit was alles en meer as wat ek verwag het.

Die see-uitsig is fantasties, en die ontbyt en slaapgeriewe is baie goed. Dis 'n pragtige huis. Die feit dat dit soos jou eie plek is, terwyl jy daar kuier, is baie lekker. Ek gaan definitief weer soontoe saam met my familie. Dankie!

Helette D - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker!

Sal weer soontoe gaan!

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akasiastraat 22, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwZWI4NDZkLWJhZjAtNDA5Ni04ZDQ0LTk5NzBjY2IyZmEwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 22 Akasia Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.017124 24.927753
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!