Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-La-Vie

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Hanteer asb. die huis asof dit jou eie is.
Rook in die huis is verbode.
Laat asb. die bestuurder weet hoe laat gaste beplan om te arriveer sodat hulle die alarm kan afskakel.
Verdere aanwysings sal dan aangestuur word.
Geen vure word op die stoepe toegelaat nie.
Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die verblyf het stapeldeure. Maak asb. van die punt af die panele een vir een oop, en weer een vir een toe. Haak asb. elke paneel in wanneer die toegemaak word.
Skottelgoedwasser: spoel asb. eers skottelgoed liggies af. Draai knop tot op temperatuur (65 grade werk goed) en druk die aan-knoppie.
Die geiser werk op 'n sonpaneel en 'n tydskakelaar. Indien gaste warm water buite 'gewone' storture verlang, is daar 'n apparaat in die regterkantste boonste kas in die hoofslaapkamer. Druk die rooi knoppie en water sal binne 20 minute warm wees.
Met vertrek, maak asb. seker dat alle vensters toe is, alle ligte af is, en alle deure en hekke gesluit is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoenstraat 32, Van Dyksbaai, Kleinbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1500121d0e7b1214cc6aa5ae269a48ed7973b2226f0b4c4b43468ada7ac17144774f21b2086620548d17fc9b81b2e68248a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 32 Perlemoen Street Van Dyks Bay 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.618053384692 19.350654562691
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem