Sea The Bay
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plateau Walk 34, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea The Bay is 'n selfsorgeenheid in Glentana. Die eenheid is op staalstelte gebou en bied 'n panoramiese uitsig oor die see.
Dié oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, kombuisie en 'n sitarea. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n lessenaar, gratis WiFi en 'n slim-TV sodat gaste Netflix, YouTube of DStv kan stroom.
Die kombuis is met 'n mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Daar is ook gratis tee en koffie.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by Sea The Bay sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Maranda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Maande gelys 8
Ligging
- Plateau Walk 34, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea The Bay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Glentana Groot-Brakrivier George Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plateau Walk 34, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom