Pringlebaai Akkommodasie by Sea Time | LekkeSlaap
+14
+14

Sea Time

Selfsorg
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bernardweg 684, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sea Time bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvol gemeubileerde vierslaapkamerhuis met onthaalareas. Die huis is binne stapafstand vanaf die strand en die strandmeer in Pringlebaai geleë.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste verdieping het 'n kroegarea en 'n pool-tafel. Die eerste verdieping het 3 slaapkamers, 2 met 'n koningingrootte-bed en 1 met 'n koninggrootte-bed, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n eetkamertafel met sitplek vir 8. Die oopplan-leefarea is die ideale kuierruimte.

Langs die kombuis is 'n ruim binnebraai met 'n tafel en stoele en bied toegang tot die balkon en in die tuin is daar 'n vuurput met 'n sitarea. Daar is genoeg opsies vir gaste om die binne- en buitelewe te geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Time sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Bernardweg 684, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bernardweg 684, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYqjthyfXIHVWe0TnVLfGfyf2GdFjiCQOvCTF7hdAhEP2TgK90X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 900  per nag (plek vir 6) 684 Bernard Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.343141 18.832154
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za