Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabreeze

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rose Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Seabreeze
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Janine C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker ontspanne.

Baie baie mooi plek, aangename eienaars, ons sal definitief weer daar tuisgaan. Net die skoonmaakfooi van R450 is bietjie baie vir so 'n klein plekkie waar net ek en my man gebly het, so ons het die plek gelos soos ons dit gekry het, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marion H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion H
Enkelreisiger

Nice .

I had 3 nights close to the ocean in that lovely apartment. I really enjoyed the stay and a big thank you to Rose and her husband!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Casper L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde.

Baie lekker gebly - vriendelike gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en ontspannend. Des en Rose is baie vriendelik.

Des en Rose, baie dankie vir julle vriendelikheid en al die lekker geselsies. Ons sal beslis weer daar tuisgaan. Groete, Tina en Johan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmond C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmond C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Die plekkie is netjies, skoon en daar is alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, peaceful, restful weekend.

Rose and Desmond, you are real stars. Perfect hosts. Will want to book again ASAP.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Wonderlike gasvrye mense. Gerieflike blyplek met uitstekende geriewe. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seabreeze se terugvoer

Hi Johan, thank you for the wonderful review. Always a pleasure to have guests like you.

Seabreeze
Whasief A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Whasief A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie dierbare hosts. Hulle maak alles gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K
Gesin met klein kinders

Tuisgevoel, netjies, ruim, bekostigbaar. Perfek vir 'n gesin met 1 of 2 kleintjies.

Ons sal enige tyd weer hier inboek. Dis rêrig 'n fantastiese plekkie om by te bly. Ons het 'n 10-maande-oue baba en Rose en haar man het ons van die wegspring af so tuis laat voel. Ons tot verwelkom met vars, tuisgebakte brood. Hierdie plekkie is super netjies, ruim en bekostigbaar. Perfek vir 'n gesin met 1 kleintjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herbert & Marike V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herbert & Marike V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die see, Cap l' Agulhas, De Mond, Waenhuiskrans.

Alles is so naby en maklik te bereik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seabreeze se terugvoer

Great guests. Will have them back anytime

Seabreeze
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Argonauta-straat 17, Argonauta Park, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33c30cabf2110d7ece415c5f71a246c70258476231e5c1323f7c32aa18222b7018c275c46771bdcad7e03c9fb507c9d4c5fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 17 Argonauta st Argonauta Park. Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.792152932432 20.042658728836
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem