Murdock Valley Akkommodasie by Seagetaway Self-catering Accommodation | LekkeSlaap
+57
+57

Seagetaway Self-catering Accommodation

Sakpas-eenvertrekkamerwoonstel Gedeeltelike see-uitsig
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, kooktoebehore, breekware, eetgerei en glase. Daar is 'n houttafel en 2 stoele. Die aparte braai-area en dek het 'n see-uitsig, sitplek en 'n klein Weber. DStv, WiFi en gratis parkeerplek op die perseel word ook voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg Geen kinders Geen kinders

Belasting en Ekstras

Let asb. op die volgende: Slegs gaste wat betaal het, word by SEAgetaway toegelaat. Geen besoekers word toegelaat nie. Rook is streng verbode binnenshuis by SEAgetaway. Daar is asbakke in aangewese areas buite. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 25% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 2 weke voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Superieure Tweevertrekwoonstel Panoramiese See-uitsig
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke word voorsien. Die leefarea het 'n gemaklike bank, satelliet-TV, ten volle toegeruste kombuisie en eetkamertafel. Die stoep aan die voorkant van die woonstel bied 'n privaat area om te ontspan en al fresco-maaltye te geniet. 'n Weber-braai en hangmat word voorsien. Die goed onderhoude inheemse tuin lok 'n rits voëlspesies. Dit is in 'n stil bergstraat geleë en het parkeerplek op die perseel, privaat ingang en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg Geen kinders Geen kinders

Belasting en Ekstras

Let asb. op die volgende: Slegs gaste wat betaal het, word by SEAgetaway toegelaat. Geen besoekers word toegelaat nie. Rook is streng verbode binnenshuis by SEAgetaway. Daar is asbakke in aangewese areas buite. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 25% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 2 weke voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afrikanderstraat 57, Murdockvallei, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5ZWNmMmZmLWMxNDktNDkzZS1iOTZhLTU3M2E2NmY5MjRiOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 57 Afrikander Road Murdock Valley 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -34.213132646515 18.460715560119
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za