LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seagull 313 | LekkeSlaap
+21

Seagull 313

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 550 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Seagull 313
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. daarop dat 'n adminfooi van R550 en 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 voor die inklokdatum betaal moet word en is nie by die tarief ingesluit nie.
Die huurooreenkoms sal na die deposito betaal is aan die gas gestuur word en dit moet ingevul en teruggestuur word voor die inklokdatum. Geen sleutels sal oorhandig word sonder die nodige dokumentasie wat aan Just Property terugbesorg is nie.
Die breekskadedeposito sal binne die eerste maand na die uitklokdatum terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade.
Sou die eiendom opsetlik, of per ongeluk beskadig word, stem jy in om vir enige vermelde skade te betaal indien dit die bedrag van die breekskadedeposito oorskry.
Sou gaste by die perseel aankom en opmerk dat daar skade is, is dit die gas se verantwoordelikheid om ons onmiddellik daarvan in kennis te stel.
Die breekskadedeposito sal gehou word en in die rekening wat deur gas verskaf is, betaal word.
Onthou asseblief om rekeningbesonderhede aan ons te via e-pos te stuur.
Gaste moet asseblief nie die maksimum hoeveelheid gaste wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Indien gaste versuim om aan hierdie versoek te voldoen, sal gaste nie meer op die perseel toegelaat word nie en ook nie terugbetaal word nie en 'n kennisgewingtydperk sal ook nie gegee word nie.
'n Nie-terugbetaalbare kansellasiefooi van R500 word op alle kansellasies gehef. Die R500 is bo en behalwe die persentasie wat reeds as die kansellasiefooi aangedui word.
Rook is verbode binne die eenhede, woonstelle of huise en indien hierdie reël oortree word, sal gaste die volledige breekskadedeposito verbeur.
Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:
Swem- en badhanddoeke.
DStv-dekodeerder met afstandbeheer en slimkaart.
Eie skoonmaakmiddels en toiletpapier. Ons voorsien die eerste rol toiletpapier vir elke badkamer.
Sou gaste van die skoonmaakdienste in die eenheid gebruik wou maak, moet ons 24 uur voor die dag wat gaste die dienste versoek, in kennis gestel word.
Ons voorsien nie 'n skoonmaakdiens nie, maar dit kan met ons gereël word en direk aan die skoonmaker wat vir die eenheid verantwoordelik is, betaal word. Die gas moet die skoonmaker om 08:00 by ons kantoor kom optel.
Skoonmaakdienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Gaste kan nie vroeër as 14:00 inklok nie.
Geen sleutels kan aan gaste oorhandig word voordat die volledige of finale bedrag nie betaal is nie.
Gaste moet asseblief seker maak dat die volledige balans in ons bankrekening reflekteer 7 dae voordat hulle inklok.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

In sekere gevalle, indien 'n deposito betaal is en die kliënt die bespreking wil kanselleer, sal 'n nie-terugbetaalbare kansellasiefooi van R500 op alle kansellasies gehef word. Hierdie R500 is bo en behalwe die persentasie wat reeds gemeld is as die kansellasiefooi.

Meer as 1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
Meer as 2 weke voor die inklokdatum: 25% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 2 weke voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf
R710
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R710
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R710
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c7de82bd22675e3f75b6a3fcf31df998fb0a3f49b9c4f39cf6fcc7e75cb1b24477a46ddf9c6a1f2f8101746a051cd1f413b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710  per nag(plek vir 5) Warwich Avenue Seagull Holiday Flats 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 08:00 -30.863466947179 30.371087317791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!