Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull Hermanus

Seagull-eenheid
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n oopplan-kombuisie en 'n stoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Die Huis bied slaapplek vir maksimum 4 mense.
Die woonstel bied slaapplek vir 'n maksimum van 2 gaste.
'n Minimumbespreking van 2 nagte oor naweke.
Langnaweke: Minimumverblyf van 3 nagte
Desember: 'n Minimumverblyf van 14 nagte
Daar is nie kredietkaartgeriewe nie.
50%-deposito word vereis.
Harde musiek word nie op die perseel toegelaat nie.
Rook is verbode in die huis.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Let dat kinders onder 10 jaar ongelukkig nie toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Seagull Hermanus Huis
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis het 2 individueel versierde slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis, eetkamer en 'n sitkamer. Die sitkamer het DStv, 'n DVD-speler en gratis WiFi. Gaste kan op die onderdakstoep met 'n privaat tuin en braai ontspan.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Huisreëls

Die Huis bied slaapplek vir maksimum 4 mense.
Die woonstel bied slaapplek vir 'n maksimum van 2 gaste.
'n Minimumbespreking van 2 nagte oor naweke.
Langnaweke: Minimumverblyf van 3 nagte
Desember: 'n Minimumverblyf van 14 nagte
Daar is nie kredietkaartgeriewe nie.
50%-deposito word vereis.
Harde musiek word nie op die perseel toegelaat nie.
Rook is verbode in die huis.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Let dat kinders onder 10 jaar ongelukkig nie toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 20, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA821b42364a3805cee775567f7e04751e372243289ef4aa4bda9d3038ff57aa715202311de6f90f25cc6dc2c5e69a657d0b80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 20 Main Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.426069344748 19.195566773414
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem