Struisbaai Akkommodasie by Seagulls Nest | LekkeSlaap
+43

Seagulls Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 90, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Seagulls Nest is in die hartjie van Struisbaai geleë en bied 3 selfsorgwoonstelle wat ideaal is vir gaste op soek na oornagverblyf, 'n naweekwegbreek of 'n vakansiebestemming. Dit is ook naby die mees suidelike punt van Afrika en ander plekke van belang.

Die 3 woonstelle kan saam of apart bespreek word. The Seagulls Nest-woonstel is langs die dubbelverdiepinghuis aan die hoofstraat en beskik oor 2 slaapkamers. Daar is ook die Seagulls Nest Ground floor Unit wat op die onderste verdieping van die dubbelverdiepinghuis geleë is. Dit het 2 slaapkamers. Seagulls Nest Top floor Unit is 'n ruim eenheid op die boonste verdieping van die dubbelverdiepinghuis en beskik oor 4 slaapkamers. Dit is toegerus vir selfsorg met 'n kombuisie, en daar is 'n sitarea met 'n TV en 50 DStv-kanale, asook 'n buitebraai.

Seagulls Nest is sowat 5 km vanaf die bekende Kaap Agulhas. Doendinge in die omtrek sluit haaihokduik, visvang en vele meer in. Gaste kan ook hulle motor parkeer en vir 'n stappie al langs die 14 km-lange witsandstrand gaan.

'n Eenmalige administrasie- en breekskadefooi mag gehef word. Breekskadevergoeding moet met vertrek aan die instansie betaal word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Seagulls Nest
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Hoofweg 90, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seagulls Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 90, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3NDYzMDVjLTliMGUtNDBlMi1iZTA3LTg4NjFmZTgxNGY3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 90 Main Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.801118101048 20.053954124451
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za