Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagulls Nest

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ellen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 76

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir Seagulls Nest
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hennie E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie E
Gesin met tieners

Awesome rusplekkie, great ligging.

Wow! 'n awesome plekkie wat in al ons behoeftes voorsien het. Naby aan die dorp en naby aan die see. Heerlik uitgerus, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Truda L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Truda L
Saam met vriende

Ongelooflik lekker.

Dit was ideaal vir ons wat daar was, alles wat jy nodig het. Loop afstand vanaf hawe en see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sebastiaan J V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastiaan J V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste woonstel in n veilige omgewing.

Seagulls Nest se woonstel het aan al ons verwagtinge voldoen. Ellen was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal beslis weer van hierdie woonstel gebruik maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene E
Gesin met tieners

Fantasties.

Die plek is baie mooi en die ligging fantasties. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Nest se terugvoer

Nicole, what a pleasure to meet such friendly people like yourselves.

Seagulls Nest
Thabit B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabit B
Saam met vriende

Friendly welcome, and central place to place.

Truly enjoyed the place with friends. Was located close to everything and place itself catered for all our needs. Will definitely recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Nest se terugvoer

The guests were friendly and eager to spend time in our tranquil town, and to enjoy the beautiful beaches and the activities in the harbour close by. The house was left very tidy.

Seagulls Nest
Gerda N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig.

Dis 'n baie pragtig plek met die mooiste ou meubles. Baie mooi en naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hansie J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie J
Saam met vriende

Fantasties, rustig.

Die ligging is perfek. Geen lastige bure of mense. Dit was presies wat ons nodig gehad het. Was beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Nest se terugvoer

Dit was 'n plesier om Hansie se groep gaste te ontvang. Hulle was vriendelik en het die eenhede netjies agtergelaat. Ons hoop om hulle gou weer te sien.

Seagulls Nest
Marlize D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize D
Gesin met tieners

Heerlik en veilig.

Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie F
Enkelreisiger

Uitstekend.

Waarde vir geld en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenie L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lenie L
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens.

Ons het lekker gebly. Dis jammer die kaggelplek is net dekoratief, want ons het uitgesien na 'n knus vuurtjie om die mistigheid te verdryf. Die huis het genoeg spasie vir 3 woelige kinders en mooi braaiplek aan die agterkant van die erf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was heerlik.

Die woonstel is netjies en goed toegerus. Ons is verlief op al die antieke meubels. Ons sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien C
Saam met vriende

Van buite lyk dit nie na veel nie, maar as jy die deur oopmaak kom die verrassing.

Ons kon ongelukkig net een aand daar oorslaap. Sal volgende keer definitief langer wil bly. Dit was regtig 'n heerlike ondervinding met baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Nest se terugvoer

Dit was baie lekker om Karien en die ander gaste te kon huisves. Die plek is skoon en netjies gelaat. Ons verwelkom graag vir Karien hulle terug.

Seagulls Nest
Theodora M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodora M
Saam met vriende

Baie mooi en skoon plekkie.

Sal dit aanbeveel vir ander gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christo L

Good value.

Seagulls Nest is good value and close to most attractions at Agulhas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesel E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liesel E
Gesin met tieners

Goeie ligging, baie veilig.

Vriendelike diens. Net jammer daar was geen koffie, tee, suiker of melk nie. Geen handewasseep in die badkamer nie. Slegs 1 handdoek. Matras in die hoofslaapkamer was vreeslik ongemaklik. Mens kom om te rus, dan wil ek darem op 'n ordentlike matras slaap.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very tidy, just stayed one night but lovely and quiet.

Just one thing - no hand soap in the bathroom.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit P
Gesin met tieners

Ontspannend.

Ons het dit vreeslik geniet, die woonplek het aan al die basiese vereistes voldoen, lekker ruim en super netjies en privaat ons het baie tuis gevoel en heerlik gerus, definitief gestoor as een van ons gunstelinge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacky V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacky V

Lekker soos altyd.

Ons het baie lekker gebly. Skoon en netjiese verblyf. Alles is daar wat jy nodig het behalwe 'n blok om op hout te kap, die mans het dit gemis. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bessie V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bessie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place, so well-kept, neat and tidy, beautiful. Enjoyed our stay!

The "farm style" kitchen was the best! The interior is beautiful and everything was clean and neat when we arrived. Comfortable, everything you need for a home away from home!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Nest se terugvoer

Ons is bly dat julle die verblyf geniet het Bessie. Kom kuier gou weer in ons mooi omgewing.

Seagulls Nest
Lorinda B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda B
Besigheidsreis

Sal beslis aanbeveel vir ander reisigers.

Ek sal die verblyf beslis aanbeveel. Ons het die gasvryheid, netheid en beskikbaarheid baie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barnard J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barnard J
Saam met vriende

Netjies.

Skoon, netjies en baie sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Nest se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Lorinda. Ons ontvang julle graag weer en sal beslis hakke opsit oos aanbeveel.

Seagulls Nest
Marelise R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelise R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, netjies, skoon, alles werk.

Ons het baie lekker gebly die vol DStv was 'n lekker bonus, lekker naby die dorp, orals gestap. Mooi beddegoed en dekor is als mooi antiek - ek sal graag hakke wou hê in die kamers help met badhanddoeke en 'n hoed of warm top. Die Greens help dadelik en graag as daar 'n ietsie is wat pla. Dankie vir 'n lekker naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Nest se terugvoer

Beste Marelise,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Ons wil graag ons gaste gelukkig hou en waardeer die terugvoer oor hakke vir klere of handdoeke.

Seagulls Nest se onderste eenheid is baie ruimer en word aanbeveel vir 'n volgende besoek, of die seefronthuis, Seagulls Seasong.

Groete,
Ellen Green

Seagulls Nest
Hester H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Ellen het ons so tuis laat voel en ons blyplek was soos huis. Ons sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi V
Gesin met tieners

Baie lekker sentraal. Jy kan jou kar parkeer en oral stap waar jy wil wees. Hawe, hoofstrand, boardwalk en winkel is almal net om die hoek.

Die huis was ruim en het genoeg plek gehad vir ons almal: 'n ma, ouma, 2 tieners en 'n kind. Was netjies, skoon en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Nest se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Naomi. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Kom kuier gerus weer en onthou van Seagulls Seasong, die seefront huis ook.

Seagulls Nest
Jordan P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jordan P
Gesin met tieners

Mooi herinneringe.

Die huis was skoon en netjies. Die warm water in beide storte was nie na wense nie. Die water het swak uitgekom. Daar was wel 'n loodgieter by die woning om dit te versien, nadat ek dit onder die aandag van die skoonmakers gebring het. Dit was na die besoek beter, maar nogsteeds nie 100% nie. Die ontvangs by die besigheid waar ek die sleutels opgetel het was baie koud. Die twee personeellede was onvriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Nest se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Die herstelwerk is afgehandel. Kliëntediens is vir ons 'n prioriteit en aandag word daaraan gegee.

Seagulls Nest
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Baie lekker uitgerus.

Die verblyf is baie lekker sentraal, naby die hawe, strand en winkels. Bietjie raserige straat aan die voorkant, maar nie hinderlik nie. Daar is 'n lekker braai-area. Het tog party dae lugversorging gemis. Dit was baie warm - veral in die woonstel. Die badkamer is klein in verhouding met die res van die huis, maar voldoende. Sal beslis weer in Seagulls Nest bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coleen L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coleen L

Slegte (vrot) reuk in hoofslaapkamer en badkamer was baie hinderlik.

Verblyf was goed, maar slegte reuk in hoofslaapkamer en badkamer, sowel as stukkende kraan in stort het erg gepla.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia M
Gesin met klein kinders

Ek sal voorwaar hierdie huis aanbeveel vir groot gesinne met kinders!

Baie dankie aan LekkeSlaap vir die goeie diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Annette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ingerig, sal dit aanbeveel.

Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aneetah B - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aneetah B
Gesin met klein kinders

Alles was 100%

Alles was goed. Ons het die naweek baie geniet al was dit sopnat. Ons het reeds vriende en familie vertel van die uitstekende, rustige verblyf en sal baie gou weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 90, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFhe7F1njZs2WlM3SDKdVeBt95EXYoMT83rjbUJDTuyukSwxCwm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 90 Main Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.800846994978 20.053840387099
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem