+40
Selfsorg in Agulhas

Seagulls Nest

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Junghoon N
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Good view. Very good place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil F
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Cosy with all the amenities. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Asemrowend. Die omgewing was veilig. Alles is loopafstand. Sal beslis weer gaan. Die verblyf was baie lekker. Alles was gerieflik, asook die beskikbaarheid van kombuis breekware en braai toerusting was tops. Dit was nie wat ons verwag het nie, dit was fantasties. Duisend dankies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ganief M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

It was clean, neat and close to all amenities. It was excellent! I will definitely stay there next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elfrida W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Ons het lekker gebly en die gasvrou was behulpsaam. Mariaan is 'n juweel! Die plek was skoon, maar die leefvertrek is beknop. Ek sou voorstel 'n kleiner koffietafel om beter beenspasie te hê. Die TV het elke dag afgegaan, dan soek hy sein. Ek het baie van my sepies gemis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Meagan D
Kort verblyf
3.2
Apr 2025

Aangenaam. Ons het baie lekker gebly. Daar is hier en daar 'n paar goedjies wat herstel moet word in die huis op die onderste vloer, soos die badkamerdeur, ens. Gras was nie gesny nie en die mikrogolfoond op die boonste vloer was buite werking.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Ellen
Seagulls Nest
Meagan, we would love to host you again. We paid attention to all issues you have mentioned and do appreciate your feedback.

Sarita A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Hoogs ontspannend! Ons het baie lekker gebly! Die snoesigste nes ooit! Ons sal beslis weer van die verblyf gebruik maak. Dankie julle, ons waardeer opreg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ellen
Seagulls Nest
What a delightful family. We hope to see them again in the near future.

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ellen
Seagulls Nest
Riaan, daar het 'n bril in die woonstel agtergebly.

Hennie E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Awesome rusplekkie, great ligging. Wow! 'n awesome plekkie wat in al ons behoeftes voorsien het. Naby aan die dorp en naby aan die see. Heerlik uitgerus, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ellen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 93

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

90 Main Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFhe7F1njZs2WlM3SDKdVeBt95EXYoMT83rjbUJDTuyukSwxCwm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 90 Main Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.800846994978 20.053840387099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang