Seahorse 6 Sleeper

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Seahorse 6 Sleeper is ‘n selfsorgvakansiehuis op die Langebaan Country Landgoed in Langebaan. Dis die ideale basis vanwaar gaste dié kusdorp se trekpleisters kan verken.

Dié huis beskik oor 3 kamers en 2 badkamers. Elke kamer het ‘n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het ‘n en suite-badkamer met ‘n stort en die tweede badkamer het ‘n stort en ‘n bad.

Die kombuis is toegerus met ‘n yskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser en ander toebehore..

Die leefarea het ‘n etenstafel, rusbanke, ‘n TV met sekere DStv-kanale en ‘n kaggel. Die leefarea lei na ‘n stoep met ‘n ingeboude braai-area en ‘n tafel met sitplek. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Seahorse 6 Sleeper sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Seahorse 6 Sleeper gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 222 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za