Seas The Day
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Rensburg-straat 23, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R7 500 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
Seas The Day is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis vir 14 gaste net 30 m vanaf die strand in Tergniet.
Hierdie dubbelverdiepinghuis het 6 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea met 'n pooltafel. Die balkon bied 'n fantastiese 180° see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie 2 slaapkamers gebruik die badkamer wat 'n stort en 'n bad het.
Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die sesde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers gebruik die badkamer wat 'n stort het.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea ontspan en is welkom om hul DStv kaart saam te bring.
WiFi is beskikbaar en gaste het toegang tot die braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Seas The Day sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mariana Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Jaar gelys 2
Ligging
- Van Rensburg-straat 23, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Seas The Day het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Tergniet Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Rensburg-straat 23, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom