Seascape
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shelter-weg 2078, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
SeaScape is 'n lieflike kothuis vir 4 gaste in Bettysbaai met 'n paadjie wat na die Silversands-strand lei.
Die kothuis is tussen die fynbos geleë en bied privaatheid weg van die hoofhuis af. Die kothuis het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is ook 'n hoekie met 'n driekwartbedmatras vir 'n ouer kind met 'n leertjie bereik word. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel op die stoep geniet word.
Gaste kan in die sitarea ontspan wat na die onderdakstoep met 'n see-uitsig lei. Daar is ook 'n gasbraai.
Veilige parkeerplek word agter 'n hek langsaan die kothuis voorsien. Die oprit van die hoofhuis loop verby die kothuis - andersins is dit heeltemal privaat. Gratis WiFi en 'n alarmsisteem is beskikbaar.
Bettysbaai bied verskeie doendinge soos sandplankry, swem, visvang, branderplankry, stap, voetslaanpaaie en verskeie restaurante. Gaste kan ook die Harold Porter Botaniese Tuin of die pikkewynkolonie by Stony Point besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Seascape sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Lucille Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 368
Jaar gelys 5
Ligging
- Shelter-weg 2078, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Seascape het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Silversands Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shelter-weg 2078, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom