Seaside Deluxe Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Seaside Deluxe Apartment bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n luukse eenslaapkamerwoonstel in die Seaside Village-kompleks in Big Bay, Bloubergstrand. Die eiendom is gerieflik geleë binne stapafstand van die strand, Seaside Village Winkelsentrum en restaurante.

Die smaakvol versierde woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en skuifdeure wat op die balkon oopmaak. Die woonstel het ook 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis het 'n oond, stoof en 'n mikrogolfoond, die leefarea het 'n etenstafel en die sitkamerarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel het ook 'n privaat binnehof vanaf die leefarea.

Seaside Village is 'n klein sentrum met 2 supermarkte, restaurante, 'n apteek en 'n wassery. Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek. Eden on the Bay is 5 minute se ry weg en dit het winkels en restaurante. Kaapstad Internasionale Lughawe is 40 minute weg.

Slaapplek

'n Bespreking by Seaside Deluxe Apartment sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Seaside Deluxe Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za