Big Bay Akkommodasie by Seaside Village 14A | LekkeSlaap
+19

Seaside Village 14A

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seaside Village 14A is in die kusdorp Big Bay geleë. Dit is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6. Die woonstel bied see-uitsigte.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. DIe hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer. Die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof
en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, en potte en panne. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Maaltye kan langs die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitkamer voor die TV met DStv ontspan.

Die leefarea lei na 'n balkon met braaigeriewe. Die balkon bied uitsigte oor die see, Tafelberg en Robbeneiland.

Seaside Village 14A is in 'n sekuriteitskompleks geleë en stapafstand van die strand af. Daar is restaurante, 'n Checkers, 'n Woolworths, 'n apteek en meer in die kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by Seaside Village 14A sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Seaside Village 14A
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaside Village 14A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG0cLEDvu6DYlGlQ8IVWyUFHl8JWdkffOKAknACg6Le2tzQ6tOJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Otto du Plessis Drive Big Bay 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.788028867821 18.456355333328
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za