Big Bay Akkommodasie by Seaside Village E21 by CTHA | LekkeSlaap
+22

Seaside Village E21 by CTHA

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R840 R546 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seaside Village E21 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Big Bay, Kaapstad. Die kompleks is naby die strand en het sy eie restaurante en winkels.

Die woonstel is op die vierde verdieping en het slaapplek vir 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en ingeboude kaste en die badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en 'n wasmasjien-tuimeldroër. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoofplaat, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en ander kookgerei.

Die oopplan-leefarea bied 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste en 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler en Mi Box Android sodat gaste programme kan stroom. Hierdie area lei na die balkon met stoepmeubels en 'n ketelbraai. Daar is ook gratis WiFi, 'n haardroër, strykyster en -plank en 'n kluisie.

Die kompleks het 'n hysbak en daar is 2 toegewese ondergrondparkeerplekke. Die Kaapse middestad is 20 km ver en Kaapstad Internasionale Lughawe is 33 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Seaside Village E21 by CTHA sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R840
Vanaf R546
per nag (plek vir 2)
was R840
Vanaf R546
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7888fa0378ab4fd424caf273ceb9cd40a901b46bf3bde6d21c55a1b08dd925d2453d1462caf84a10b322cd0a338d2b729618?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R840, nou Vanaf R546  per nag (plek vir 2) Otto du Plessis Drive Big Bay 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.787951710925 18.457146982296
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za