Seaside Village J10

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 30 % af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Seaside Village J10 is 'n stylvolle eenslaapkamerwoonstel in 'n woonstelblok wat deel vorm van die weelderige Seaside Village-inkopiesentrum in Big Bay. Die woonstel front noord en is pragtig ingerig. Dit is naby winkels en restaurante, in 'n veilige omgewing.

Die woonstel beskik oor 1 en suite-slaapkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die oopplan-leefarea lei na 'n ruim, toegeboude patio en daar is ondervloerverhitting. Die slaapkamer het ingeboude kaste en 'n koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, 'n wasbak en 'n toilet. Die slaapkamer lei deur veiligheidshortjies na 'n privaat balkon.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Die etenstafel het sitplek vir 4 gaste en lei na die sitarea met 'n TV.

Daar is 2 kelderparkeerplekke en 'n stoor-eenheid vir dié woonstel.

Die woonstel is naby Eden on the Bay, strande, restaurante en die MyCiTi-busroete. Kaapstad is 23,1 km van Big Bay af.

Slaapplek

'n Bespreking by Seaside Village J10 sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Skoonheidskliniek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Seaside Village J10 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 R945 per nag (plek vir 2)

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za