Seaside Village L11
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis- en Cormorant-laan, Seaside Village L11, Big Bay, 1446, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Seaside Village L11 is in Big Bay en bied luukse verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers of sakereisigers. Die eenheid is naby verskeie restaurante, winkels en besienswaardighede.
Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook toegang tot 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. 'n Ekstra, klein kind kan ook hier slaap mits dit vooraf gereël word. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Daar is ook gratis WiFi.
Die sitarea bied toegang tot 'n balkon met 'n gasbraai en 'n eetarea vir 6 gaste buite. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar in die kompleks.
Slaapplek
’n Bespreking by Seaside Village L11 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 649
Jaar gelys 12
Ligging
- Otto du Plessis- en Cormorant-laan, Seaside Village L11, Big Bay, 1446, Wes-Kaap
- Gaste dink Seaside Village L11 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis- en Cormorant-laan, Seaside Village L11, Big Bay, 1446, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom