LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seaside Village24a | LekkeSlaap
+24

Seaside Village24a

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Otto du Plessisrylaan en Cormorantstraat, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seaside Village24a is 'n moderne woonstel op die boonste verdieping en bied 'n uitsig op Tafelberg en oor Tafelbaai en die Atlantiese Oseaan.

Dié dakwoonstel beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met storte en een is en suite met 'n bad. Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus en die sitkamer het 'n balkon met 'n uitsig oor Big Bay en op Tafelberg. Die woonstel het 'n platskerm-TV met DStv en 'n DVD-speler, 'n skottelgoedwasser, mikrogolfoond en 'n stoof.

Gaste kan skemerkelkies op die dek geniet en die asemrowende sonsondergange aanskou. Daar is 'n Weber-braai. Die eenheid het slaapplek vir 5 gaste, maar 2 volwasse paartjies en 2 kinders sal gemaklik hier kan slaap. Gaste moet hul eie sportgeriewe en strandhanddoeke saambring.

Die dakwoonstel is in 'n veilige kompleks met 24 uur-sekuriteit en interne sekuriteitspatrollie. Daar is 2 kelderparkeerplekke. Let asseblief dat daar 'n 2,1 m hoogte-beperking by die parkeerarea is. Ander geriewe op die perseel sluit Woolworths Foods, Checekers, 'n wassery, 5 gewilde restaurante, 'n OTM en ander interessante winkels in.

Die woonstel is stapafstand van Big Bay se strand af, waar branderplankry, seilplankry, vlieërbranderry en visvang gewilde doendinge is.

Slaapplek

’n Bespreking by Seaside Village24a sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 49 resensies vir Seaside Village24a
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Hoek van Otto du Plessisrylaan en Cormorantstraat, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaside Village24a het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Otto du Plessisrylaan en Cormorantstraat, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjNjQ1OTVkLTFhYjYtNDZkNS04YTJjLTNmNTM5MzhhM2U0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 6) 49 5 1 5 Cnr of Otto du Plessis Drive and Cormorant Rd Big Bay 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.787861111111 18.456305555556
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!