Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachfront Cottage Barry @ Surf Spray

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Kusweg 21, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Beachfront Cottage Barry @ Surf Spray is 'n nuut-opgeknapte strandkothuis met 'n see-uitsig en dit bied privaat en direkte toegang tot die strand.

'n Kort, sanderige paadjie lei na die wye strande in die noorde en die pragtige, rotsagtige, beskutte klowe in die suide. Die stoep aan die noordekant het 'n mooi see-uitsig en gaste sal saans die branders kan hoor. Die kothuis is in 'n inheemse tuin en as gaste gelukkig is sal hulle die plaaslike blouduikerpaar sien wat graag op die grasperk kom wei. Die Boulders-strand is net 'n kort entjie se stap ver en gaste wat vroeg opstaan kan die sonsopkoms van 'n lieflike bankie af besigtig. Marina-strand is 'n Blouvlagstrand en is net 5 minute se stap ver, al langs Kusweg af.

Beachfront Cottage Barry @ Surf Spray is 'n selfsorg-strandkothuis. Die eenheid is ideaal vir 3 gaste of 'n klein gesin van 3 of 4. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n uittrek-slaapbank met 'n enkelmatras wat ideaal is vir 2 jong kinders of 1 volwassene.

Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, groot yskas, mikrogolf, groot gasstoof en 'n elektriese oond toegerus. Dit is ideaal vir langtermynverblyf.

Die ruim leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-toegang.

'n Basiese skoonmaakdiens word van Maandag tot Saterdag voorsien.

Die stoep aan die noordekant het ingeboude braaigeriewe en 'n afdak wat dit geskik maak vir alle weerstoestande. Daar is ook 'n JoJo-tenk vir ekstra water. Parkeerplek is in 'n enkel-toesluitmotorhuis beskikbaar. Marina Beach het veiligheidskameras en 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by Beachfront Cottage Barry @ Surf Spray sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Beachfront Cottage Barry @ Surf Spray
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kusweg 21, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beachfront Cottage Barry @ Surf Spray het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Kusweg 21, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA677054463930b33f01ca8bc2a3454a07e458ea6c4e385d8f759e3e0d7e4a775fa48a52ffa0d210dd6000d05ba6e34a56ac60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 21 Beach Road Marina Beach 4281 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 08:00 -30.938250487228 30.306223833985
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem